Page 1 of 1
Kluis standaarde
Posted: Tue Jul 07, 2009 1:58 pm
by Gernie
Goeie dag almal
Wil graag weet wat die nuwe standaarde is vir 'n geweer kluis. Moet nou 'n nuwe een aanskaf.Watter make sal jul aanbeveel?
Re: Kluis standaarde
Posted: Tue Jul 07, 2009 2:27 pm
by rudi
Man, sover ek gehoor het,
Minimum standaarde :
3mm wanddikte
Moet `n ingeboude slot wees, nie hang-slotte nie
Moet minstens 4 Roll-bolts he in die vloer of muur. (dink van 10mm elk?)
Ek het ook nou `n kluis gekoop,
GVL safes se vyf geweer kluis.
Baie netjies, 2de hands opgetel vir R1000 op "Junkmail".
Hoop dit help!
Re: Kluis standaarde
Posted: Mon Jul 27, 2009 11:11 am
by projag
Jou aantal vuurwapens sal bepaal wat die vereistes vir jou kluis is bv. instap of verwyderbare, ens. Die SAP sal jou volle besonderhede gee volgens vereistes van WET en SABS