Page 1 of 1

Jagplek Roedtan

Posted: Tue May 17, 2016 10:31 am
by LeonS
Plaas advertensie namens iemand.

Jag beskikbaar te Roedtan.

Rooibok ramme - R1600

Rooibok ooie - R1200

Rooibok knuipkoppe - R1200

Vlakvarke - R700

Verblyf - R400pp

Skakel Gerrie 082 267 2726/083 642 2116 vir besprekings