Page 1 of 1
Atn x- sight 2
Posted: Wed May 11, 2016 6:33 pm
by Jannie Rosslee
Atn x- sight 2 die wat hom het is julle vrede wat hy kan doen vir sy prys.
Re: Atn x- sight 2
Posted: Wed May 11, 2016 7:04 pm
by Jannie Rosslee
Naand se mense askuus ,ek het nie eers voorgestel nie jannie rosslee, tussin heidelberg en vaaldam,skiet 22honed,308 tikka en roep proebleem diere op eie grond soos nodig. Wil graag van julle hoor wat kla Atn aangeskaf het.
Re: Atn x- sight 2
Posted: Thu Jun 30, 2016 9:09 pm
by joekroon
Hi Jannie, I have recently got one of these and will let you know, I have put an infrared filter on my lightforce light to increase the range. Hopefully will test it this weekend
Sent from my SGP311 using Tapatalk
Re: Atn x- sight 2
Posted: Sun Aug 28, 2016 9:14 am
by Sniper18
Is daar van jul manne wat al bietjie met die scope ini nag geskiet het en kan terugvoer gee? As jy 'n ekstra IR lig opsit, hoe ver sal 'n mens kan sien ini nag? Ek oor weeg dit ook om so scope aan te skaf.
Re: Atn x- sight 2
Posted: Wed Dec 07, 2016 6:19 pm
by joekroon
I have an infrared filter on a lightforce so you can see up to 400 m in the karoo
Sent from my SGP311 using Tapatalk
Re: Atn x- sight 2
Posted: Wed Dec 07, 2016 9:11 pm
by Dewitt
Baie tevrede met myne, het ook IR filter op die LF. Kos maar so bietjie om gewoond te raak, maar as jy hom eers onder die knie het loop hy mooi.
groete
Dewitt