Page 1 of 1
10 Geweer Kluis
Posted: Mon May 09, 2016 9:26 pm
by Heinds
Weet iemand dalk waar ek een kan kry?
Re: 10 Geweer Kluis
Posted: Mon May 09, 2016 9:27 pm
by Toyrsi
Weet die Rebel se pryse lyk goed
Re: 10 Geweer Kluis
Posted: Mon May 09, 2016 9:35 pm
by SakoTrippel2
+1 vir Rebel! Prys is goed en diens nog beter!
(084) 247598nege - Gerhard is die man se se naam.
Groete
Frans
Re: 10 Geweer Kluis
Posted: Mon May 09, 2016 9:42 pm
by Heinds
Dankie manne
Re: 10 Geweer Kluis
Posted: Tue May 10, 2016 7:05 am
by Dewitt
Google ook Peninsula safes, het nou net nie hul nommer.
Re: 10 Geweer Kluis
Posted: Tue May 10, 2016 3:54 pm
by Jaco vdW
Probeer ook vir Loots Safe Moovers in Brackenfell. Hulle herbou kluise, en dis soms baie meer bekostigbaar as n nuwe een. (021)981 8716
Ek het nog net goeie diens van hulle gehad.