Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Goeie dag manne,
Ek het nou onlangs vir my n 9,3x62 gekoop vir slegs bosveld jag. Ek kyk nou na n lekker scope vir hom.
Ek het my opsies afgebring na die volgende 2 scopes:
Leopold VX-R 1-4x20
Lynx LX3 1-6x24
Die Lynx prys so R 11 500.00, maar ek kan die Leupold kry vir R 5000.00 tweedehands, skaars gebruik.
Nou hier is my vraag... is 1-4x vergrooting nie bietjie min nie????
Groete,
Hennie Oelofse

CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Hennie,
My beskeie opinie is dit is 100%. Ek gaan ook 'n 1.5X6 teleskoop op my 9.3 sit. Die teleskoop se kruishaar is in die 1ste fokus vlak, so die kruis is amper te dik op 6X - hy is net reg op 4X. Die veld diepte of dan wydte is baie lekker - jy sien die geheel prentjie nie net die bok se blad nie
. Ek dink as jy genoeg oefen is dit nie so erg nie. Nou ja as daar 'n skoot op 150-200 is kan dit krap. Ek glo dis in die <10% van geleenthede in die bosveld.
Ek het my hele jong lewe met my pa se 4X Weaver en Bushnell teleskope geskiet en hy ook. Nooit gepla nie, dis eers vandag dat ons al hoe hoër vergrotings najaag.
My beskeie opinie is dit is 100%. Ek gaan ook 'n 1.5X6 teleskoop op my 9.3 sit. Die teleskoop se kruishaar is in die 1ste fokus vlak, so die kruis is amper te dik op 6X - hy is net reg op 4X. Die veld diepte of dan wydte is baie lekker - jy sien die geheel prentjie nie net die bok se blad nie
Ek het my hele jong lewe met my pa se 4X Weaver en Bushnell teleskope geskiet en hy ook. Nooit gepla nie, dis eers vandag dat ons al hoe hoër vergrotings najaag.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Hennie, ek het self gestoei met daai vraag oor 'n teleskoop vir my 375 R vir bosjag. Vir regte kort bosveld skote, gaan 'n 1-4 waarskynlik baie lekker werk. Maar wat gebeur as daai koedoe nou in een van die paaie staan op so 150m? Ek het uiteindelik gesettle op 'n 3-10 Swarovski, maar het 'n 1-4 S&B wat ook in die kas lê....
Aim small, miss small
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Ek het al gehoor die mense praat 1x vergroting ekstra vir elke 100m. So teoreties is 4x genoeg vir 400m.
Ek sal gemaklik voel met 4x op 200m ... as ek weet hoeveel my koeëls val van hulle 100m zero af.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Hennie,
Sit Warne QD ringe op jou CZ.
Ek het 'n 2-7x33 VX-R op myne en dis 'n lieflike scope.
Ek het al 'n hele paar DGS tipe shoots met hom op 2 geskiet en dis meer as genoeg.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Hennie
Lyk my ons oe word al hoe swakker. Toe ons begin skiet het kon ons met gemak met n 4x40 tot ver verby die 200m merk skiet maar deesdae is dit blykbaar baie moeilik om n 150m skoot met n 4x vergroting te vat.
Ek het al n hele paar bokke ander kant die 200m merk met my VX3 1.5-5x20 laat val wat se werklike maksimum vergroting elkgeval 4.5 is. Nee wat jy kan baie ver kom met daai VX-R met oefening. Ek het wel VX6 1-6x24 opgesit op die meeste van my groot roere aangesien dit n bietjie meer versatile is. Persoonlik sou ek die VX3 2.5-8x36 op sit op n 9,3x62.
Arnold ek dink daai formule is 2x vergroting vir elke 100m vir kopskoot grote teikens. Wel dit is hoe ek dit nog altyd het.
Groetnis
Wouter

Dankie julle,
Dink dan nie daai R 5000 pryse vir die VX-R klink vir my na n slegte deal nie...
Dink dan nie daai R 5000 pryse vir die VX-R klink vir my na n slegte deal nie...
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Glo my, jy gaan hom bitter baie geniet!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Wouter, jy is seker reg met die 2x vergroting per 100m 
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Daai is vir 'n feit so!Wouter Roets wrote:Hennie
Lyk my ons oe word al hoe swakker. Toe ons begin skiet het kon ons met gemak met n 4x40 tot ver verby die 200m merk skiet maar deesdae is dit blykbaar baie moeilik om n 150m skoot met n 4x vergroting te vat.
Ek het al n hele paar bokke ander kant die 200m merk met my VX3 1.5-5x20 laat val wat se werklike maksimum vergroting elkgeval 4.5 is. Nee wat jy kan baie ver kom met daai VX-R met oefening. Ek het wel VX6 1-6x24 opgesit op die meeste van my groot roere aangesien dit n bietjie meer versatile is. Persoonlik sou ek die VX3 2.5-8x36 op sit op n 9,3x62.
Arnold ek dink daai formule is 2x vergroting vir elke 100m vir kopskoot grote teikens. Wel dit is hoe ek dit nog altyd het.
Groetnis
Wouter
Ek dink as mens gewoond raak aan die lae vergroting en jou geweer en koeel kombinasie se trajek ken, sal 'n x4 vergroting voldoende wees. Ek is verseker net nie nou gewoond daaraan nie.....
Aim small, miss small
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
DWB wrote:Glo my, jy gaan hom bitter baie geniet!!!!!!!
My vrou gaan my baie bollie gee as ek nou by die huis kom met n nuwe scope...
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Hulle kom darem eventueel daaroor!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Hi Hennie, ek het 'n VX-R 1.25-4x24 met QD ringe op my 416Rigby en voel baie gemaklik tot op 150m. Soos Eugene noem lyk die 200m teiken maar klein met 4x vergroting, maar dis meer van bederfgeit met die beter vergrotings wat ons deesdae skiet as wat dit regtig 'n probleem is. Meeste van ons het tot redelik onlangs toe nog heel goed met 4x Weavers, Tascos en Bushnells reggekom.
My beskeie opinie is dat beide die scopes waarna jy kyk goed sal werk vir Bosveld doeleindes - die FoV is in geval fantasties op die klein vergrotings.
Groete
My beskeie opinie is dat beide die scopes waarna jy kyk goed sal werk vir Bosveld doeleindes - die FoV is in geval fantasties op die klein vergrotings.
Groete
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Gideon S wrote:Hi Hennie, ek het 'n VX-R 1.25-4x24 met QD ringe op my 416Rigby en voel baie gemaklik tot op 150m. Soos Eugene noem lyk die 200m teiken maar klein met 4x vergroting, maar dis meer van bederfgeit met die beter vergrotings wat ons deesdae skiet as wat dit regtig 'n probleem is. Meeste van ons het tot redelik onlangs toe nog heel goed met 4x Weavers, Tascos en Bushnells reggekom.
My beskeie opinie is dat beide die scopes waarna jy kyk goed sal werk vir Bosveld doeleindes - die FoV is in geval fantasties op die klein vergrotings.
Groete
Hi Gideon,
Jy praat die waarheid!! Man ek dink ek gaan happy wees met daai 1-4 scope!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
DWB wrote:Hulle kom darem eventueel daaroor!
Gelukkig is dit so, ek sal hom maar vir so rukkie in die kluis wegsteek.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Wel ek het hom toe gekoop... Nou moet die geweer net kom!!!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Niks fout met 1-4 nie, ek en my opa het vir lank met 'n 4x32 springbok met die 243 geskiet, so in die bos gaan jy glad nie sukkel nie!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
375 H&H het baie jare 'n 1-3,5x20 scopy op gehad. Het MOA met hom geskiet op 100m. Selfs 'n kudu op 400m geskiet.
My 30-06 Ruger No. 1A dra 'n 2-7x32 Lynx. Ongelooflik handig in die bos. Wye veld om vinnige skote naby te kan skiet en 7x is genoeg tot op 200m.
Die ou formule at Lynx voorgehou het was 50m per 1x vergroting. So 7x is volgens hulle goed vir 350m.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Hennie my ondervinding is dat jy net op d baan meer as 4x mis om "fyner" groeperings te kan skiet (omdat jy dalk gewoond is aan jou ander gewere met groter vergrotings). Maar in d bosveld is daai 4x koning. Ek het ook n 1-4x20 vx1 op my 375 en het myself al paarkeer gevang d 30-06 of 7x64 ook afdraai na 6 of 4 as ek met een v hulle in d bosveld stap..
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Ondervinding van 1-4x scope vir bosveld jag?
Ja dit is so Willem... die 9.3 gaan ek net vir bosveld jag gebruik. So nie nodig vir n groter vergrooting nie...Willem Grobler wrote:Hennie my ondervinding is dat jy net op d baan meer as 4x mis om "fyner" groeperings te kan skiet (omdat jy dalk gewoond is aan jou ander gewere met groter vergrotings). Maar in d bosveld is daai 4x koning. Ek het ook n 1-4x20 vx1 op my 375 en het myself al paarkeer gevang d 30-06 of 7x64 ook afdraai na 6 of 4 as ek met een v hulle in d bosveld stap..
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux