.338 Lapua die stel

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

.338 Lapua die stel

Post by Speelmansjagter »

Soek een...
Safari het net 'n wilson neck die en niemand anders hier rondom PE het nie.
Weet iemand dalk....

Groete
Jaco
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: .338 Lapua die stel

Post by Heinz Petersen »

Het vir jou n PM gestuur
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Post Reply