Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sat May 07, 2016 11:21 am
by JW308
Goeie dag

Ek merk op dat ek 'n fout began het ..... om by 'n "vertrek" vol vreemdelinge in te stap sonder om myself voor te stel. Jammer!

Ek is Johan ('n Engels spreekende een). ;)
Ouderdoms gewys is ek aan die noordelike kant van die gemiddelde maar darem nie vol nonsens nie!

Ek het 'n passie vir skiet en beoefen meestal die sport saam met 'n klein groepie vriende op 'n 1,000m private skietbaan in die Baltimore, Limpopo, omgewing.
"Plaaslik" sal jy my redelik gereeld by of SWAT of Roodepoort of Surefocus kry.

Gewere gewys:
300WM vir ver skiet; meestal papier en gongs
30-06 vir jag
243 AI vir medium afstande op papier en gongs
22 Hornet vir sommer net
357 mag vir indien iemand ongenooid my besittings wil neem of my familie se veiligheid skade wil aandoen.

Ek herlaai of soos ek daarna verwys: speel doppie-doppie

O ja, en dan boog ek ook.

Lekker om deel van die groep te wees.

Groete
Johan

Re: Nuwe lid

Posted: Sat May 07, 2016 12:18 pm
by Gawie(13mm)
Nee wat Johan, jy kan maar instap soos jy wil. Die deure staan wa-wyd oop. ;D Hier is heelwat "hans kakkies" om ons vuurtjie en nog een sal nie te veel skade doen nie. >:D
Gesels lekker saam en die manne help jou sommer in 'n japtrap.

Groetnis.

Re: Nuwe lid

Posted: Sat May 07, 2016 1:22 pm
by Ben
Welkom Johan,
Behalwe vir die boog sal ons lekker saam gesels.....Hel dis lekker om n 1000m privaat baan te kan he.....

Re: Nuwe lid

Posted: Sat May 07, 2016 2:23 pm
by Jacquesb
Welkom Johan.
Geniet die forum.

Jacques

Re: Nuwe lid

Posted: Sun May 08, 2016 11:31 am
by Boesman10
Dagse Johan en welkom.

Re: Nuwe lid

Posted: Sun May 08, 2016 1:03 pm
by Toyrsi
Welkom Johan

Re: Nuwe lid

Posted: Mon May 09, 2016 3:18 pm
by jamalley
Welkom Johan

Re: Nuwe lid

Posted: Mon May 09, 2016 5:00 pm
by Hano243
Baie Welkom