Page 1 of 1

Beretta haelgeweer skouerplaat

Posted: Fri May 06, 2016 10:16 pm
by Schalk75
Naand almal.

Ek is op soek na `n Beretta model S56 skouer / recoil plaat.

Dis die model haelgeweer wat destyds deur Musgrave ingebring en aanmekaargesit/verkoop is.

Die skouerplaat is `n plastiek of bakeliet plaatjie. Maar hy kan ook breek, dit is nou die dat ek een soek.

Baie dankie.
Schalk

Re: Beretta haelgeweer skouerplaat

Posted: Mon May 23, 2016 11:26 am
by Rudi Fischer
Dagse Schalk

Soek jy nog een ?

Re: Beretta haelgeweer skouerplaat

Posted: Mon May 23, 2016 11:44 am
by Schalk75
Ek doen Rudi.

Kan jy my dalk help??

Re: Beretta haelgeweer skouerplaat

Posted: Mon May 23, 2016 11:55 am
by Rudi Fischer
Daar was vanoggend een op Gunsite te Koop. Ek het hom gekoop vir jou, wag nou net vir die man om my terug te bel. Sal laat weet as hy hier aan kom.

Re: Beretta haelgeweer skouerplaat

Posted: Mon May 23, 2016 12:06 pm
by Schalk75
Haha. Dankie man.

Waardeer die moeite! Was lanklaas op Gunsite.

Jy moet laat weet wat skuld ek jou.

Re: Beretta haelgeweer skouerplaat

Posted: Mon May 23, 2016 12:24 pm
by Rudi Fischer
Sal so maak.

Re: Beretta haelgeweer skouerplaat

Posted: Tue May 24, 2016 8:33 am
by Schalk75
Dankie vir jou hulp Rudi.

Gekoop en betaal.

Waardeer die moeite.

Re: Beretta haelgeweer skouerplaat

Posted: Tue May 24, 2016 2:12 pm
by Rudi Fischer
Plesier Mr.