Page 1 of 1
Dalk 2de jongste lid
Posted: Fri Jul 01, 2011 7:13 pm
by Dewie
Naand almal.
My naam is Dewald en ek is vadag nuut op die forum.Ek is 13 en skiet met my pa se .308.
Ek het gister, presies 'n jaar terug, my eerste bok geskiet.
Ek woon in Alberton en gaan volgende jaar graad 8 toe.
Ek geniet om die forum te lees, en hou baie van almal se jagfotos en stories...
Ek het nog niks bydraers om te maak nie, maar leer baie uit almal se posts.
My pa is ook 'n lid op die forum en ek is sy handlanger as dit by herlaai kom.
Naand aan almal
Dewie
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Fri Jul 01, 2011 7:48 pm
by Beretta
Dewie
Dewald hoe kekker is dit net nie om my eie naam te tik nie welkom my maat geniet elke oomblik

Groete
Beretta
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Fri Jul 01, 2011 7:58 pm
by Beretta
Dewie
Jammer my maat dit moet lekker gewees het en nie kekker nie artritus in die vingers en n dik bril laat mens sulke foute maak

Beretta
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Fri Jul 01, 2011 8:12 pm
by Jagtersdok
Welkom Dewie
Geniet dit
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Fri Jul 01, 2011 8:31 pm
by Monrique (SJ)
Dewie
Baie welkom.
Groetnis
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Fri Jul 01, 2011 9:41 pm
by tafjak
Dewie
Baie welkom, hoop jy geniet die stories(met so hier en daar 'n strytjie

) ook. Lekker geweer wat jou pa daar het en het self ene. Hoe s? die ouer manne, "'n 308 skiet 'n ding dood".
Mooiloop
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 8:08 am
by Wiehan111
Dewie
Welkom hier en geniet dit
Groete
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 9:42 am
by BLOUVALKIE
Hallo dewie ek is bly ek het nog maatjies ek het al n haas, 2 duikers,1 springbokram en2 rooi bokramme geskiet met die .22 en .270
Ek is ook baie lief vir roofvoels en ken al omtrent almal se name en alles oor hulle gewoontes.
Ek dink ek gaan dit geniet hier. Lekker dag almal
Blouvalkie
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 1:28 pm
by Dewie
Halo Jacque
Ek is ook bly hier is 'n chom waarmee ek kan gesels
Ek skiet met my pa se 308 en hou baie daarvan om te jag
Ek het al n Rooibokooi geskiet,en'n Blesbokram en ooi.En ek wil nog 'n haas en jakkals skiet
Leker dag (en mag die Stomers wen)
Dewie
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 2:59 pm
by tafjak
Dewie
Dewie wrote:
........ en jakkals skiet
...........appels, so bek moet "jam" kry!
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 3:20 pm
by Dewie
Hahaha
Oom ek wou nog altyd 'n jakajs skiet maar,die goed wil net nie stilstaan nie

Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 5:05 pm
by BLOUVALKIE
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 5:59 pm
by Pvdw
Welkom
Dewie, jy is so oud soos my jonger seun, hy skiet ook saam met my en sy ouboet(17). Beide van hulle help my herlaai maar hulle skiet meer as wat hulle herlaai
Kyk onder toerusting/skietstoel, daar is die stoel wat ouboet gebou het met so bietjie hulp en raad van my en kleinboet se gepla ook darm
Moet nie te bekommerd wees oor daai jakke wat jy nog soek nie, hy gaan nog jou pad kruis dan gaan daai 308 mooi loop!!!
Peet
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 7:28 pm
by Dewie
Naand oom Peet
Die skietstoel lyk somer mooi
Ek hoop regtig ek sal eendag daardie jakie kry
Leker aand
Dewie
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sun Jul 03, 2011 7:46 am
by whisper
Ai, lekker om die jong manne te sien hier, welkom Dewie. Mods, is dit nie dalk tyd vir n spesiale deel van ons forum dat die jong manne hulle eie stukkie het om hulle goed te pos? Dan kan hulle lekker met die "ou bulle" gesels, en hulle eie "jong bulle" goedjies op hulle eie forum pos? Net n idee.
Mooi loop.
Whisper.
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sun Jul 03, 2011 9:40 am
by Dewie
Halo
Dankie oom Whisper
Leker dag
Dewie
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sun Jul 03, 2011 11:11 am
by tafjak
Whisper
Mods, is dit nie dalk tyd vir n spesiale deel van ons forum dat die jong manne hulle eie stukkie het om hulle goed te pos?
..........O ja, self hieraan gedink, maar sien die manne(tjies) kom lekker reg hier tussen die ou bulle. Later sal hulle seker so iets nodig h?, net moeilik om te definie?r.
Mooiloop
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Mon Jul 04, 2011 4:47 pm
by Raven
Dewie,
Welkom en geniet dit hier, vra vir oom Taffie of jy een van sy mak jakkalse kan gaan skiet...
Oom Raves

Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Tue Jul 05, 2011 1:52 pm
by theedge
Baie welkom Dit is leker om van julle jong manne te hoor.
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sat Jul 09, 2011 10:00 pm
by Francois Marais
Jongmanne
WELKOM, hoop julle like die site, ek sal sien waar kry ek vir julle n board ingepas, dalk maak ek sommer vir julle n hele nuwe een, hou maar bietjie dop....
Whisper, thanks virrie TIP.....
Mooi loop
Francois
Re: Dalk 2de jongste lid
Posted: Sun Jul 10, 2011 8:28 am
by james 303
Welkom en geniet
