2016 seisoen geopen
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
2016 seisoen geopen
Halo manne.
Ek het n troue die naweek in upington gehad. Ons het laasweek se vakansie gewerk en vrydag af gevat.
Ek wil graag my meisie haar 1ste bok laat skiet het, so ek het gedink ons kan rustig die naweek n draai ry en kyk wat ons kry. My pa het gese ons kan n springbok ram skiet, moet net nie die grootste een skiet nie.
Met n lastige wind het dit maar gesukkel, haar 1ste 2skote so 340m en 360m was mis. Toe gaan staan daar n mooi ram op 266m. Die skoot loop toe is die bok plat. Die bok het vir ons staan ek kyk net paar grade skuins en die SST is bietjie ver agter die blad skuins deur die bok. Ek het hom met die. 22 net dood skoot gegee toe ons nader kom.
My pa het haar bietjie bloed gesmeer en later het sy n lewerkie geeet. Dit was n baie lekker rustig jag vir haar eerste bok en nou wil sy net nog skiet, al het die senuwees bietjie hoog geloop, nou is daar baie opgewondenheid oor ons Cradock jag in junie.
Ek het toe ook n mooi ram geskiet op 230m. Die bokke was in baie goeie kondisie, was lekker vet. Haar ram was 25kg en myne 22kg skoon uit geslag.
Haar bok het ook die grootste horings gehad 13.5"
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2016 seisoen geopen
Julle manne speel nie, 340m skoot op jou eerste bok! Geluk is 2 mooi ramme daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 2016 seisoen geopen
p
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
2shot
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Mar 15, 2016 2:01 pm
Re: 2016 seisoen geopen
Baie geluk. Soos iemand vir my gesê het toe my vrou haar 1ste bok skiet.....nou gaan jou jag kostes verdubbel. Mooi ramme daai!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 2016 seisoen geopen
2 mooi ramme daai baie geluk!
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: 2016 seisoen geopen
Baie Geluk, as die jag gogga haar gebyt het gaan jou jag uitgawes jaarliks drasties toeneem 
Hano
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 2016 seisoen geopen
Geluk man lekker as die vrou so iets saam jou deel myne jag ook altyd saam
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 2016 seisoen geopen
Mooi man!
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
-
Rooies Scheepers
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Sep 08, 2013 10:45 am
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 2016 seisoen geopen
2 mooi ramme daai! Geluk!