Page 1 of 1

243 SAKO HUNTER VIR 223 HOWA VARMINTER

Posted: Mon May 02, 2016 2:25 pm
by naghond
Ek wil my 243 Sako Hunter verruil vir 'n nuwe of min gebruikte Howa 223 Varminter(Heavy Barrel).Ek soek een vir my meisiekind wat nou ernstig begin jag het.243 Sako kan ook gekoop word vir wat 'n nuwe Howa 223 kos.

Re: 243 SAKO HUNTER VIR 223 HOWA VARMINTER

Posted: Mon May 02, 2016 7:26 pm
by Petrus.nel
Hi Naghond. Watse prys het jy ingedagte? Het jy fotos?


Tikka T3 hunter 308

Re: 243 SAKO HUNTER VIR 223 HOWA VARMINTER

Posted: Mon May 02, 2016 9:49 pm
by Capt. Yoda
Woorde wat ek nie gedink het ek in my lewe sal lees/hoor nie

Re: 243 SAKO HUNTER VIR 223 HOWA VARMINTER

Posted: Tue May 03, 2016 2:45 am
by Geno
Watse reeks is die Sako?
85? 75? A2?

Re: 243 SAKO HUNTER VIR 223 HOWA VARMINTER

Posted: Tue May 03, 2016 6:58 am
by sako 30-06
naghond wrote:Ek wil my 243 Sako Hunter verruil vir 'n nuwe of min gebruikte Howa 223 Varminter(Heavy Barrel).Ek soek een vir my meisiekind wat nou ernstig begin jag het.243 Sako kan ook gekoop word vir wat 'n nuwe Howa 223 kos.
Is jy ernstig?

Hoekom sal jy so iets wil doen? Met n Silencer sal jou meisiekind met hom kan skiet.

243 SAKO HUNTER VIR 223 HOWA VARMINTER

Posted: Tue May 03, 2016 7:26 am
by SakoTrippel2
Eish....woorde wat enige Sako man na sy asem sal laat snak :): ! Maar ek glo daar is method to the madness.



Groete
Frans

Re: 243 SAKO HUNTER VIR 223 HOWA VARMINTER

Posted: Tue May 03, 2016 7:39 pm
by naghond
My meisiekind het al met my 300 win mag geskiet.Ek wil net spaar op die herlaai van patrone.Dit is n Sako A2 en ek wil dit ruil vir 'n nuwe Howa heavy barrel varminter 223.Die geweer is andersins te koop vir wat so 'n 223 prys.