Page 1 of 1
6mm BR rakgeweer?
Posted: Sun May 01, 2016 4:46 pm
by Freddie101
Middag Manne
Kry mens n rakgeweer in 6mm BR kaliber te koop?
Bietjie gesoek maar sien nie so iets geadverteer nie.
groete Freddie
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Sun May 01, 2016 4:51 pm
by Brennie
Jy kry hom in Savage mod 12
I SHOOT BETTER, I SHOOT BERGER
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Sun May 01, 2016 4:52 pm
by Brennie
Maar baie skaars. Daar was 1 by huntex wat wildman daar gehad het. Weet nie of hy verkoop is nie
I SHOOT BETTER, I SHOOT BERGER
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Sun May 01, 2016 5:05 pm
by Lamtjop
Maak Sabatti nie ook een in hul tactical model nie?
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Sun May 01, 2016 5:40 pm
by Brennie
Weet nie van 6mmBR in Sabati nie maar wel 6mm xc
I SHOOT BETTER, I SHOOT BERGER
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Sun May 01, 2016 9:28 pm
by birklec
Sabatti rover tactical kry jy in daai kaliber.
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Mon May 02, 2016 9:53 am
by Freddie101
Dankie Manne
Lyk my die savage is net in enkelskoot. Of is ek verkeerd?
Sal uitvind oor sabatti.
Groete Freddie
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Mon May 02, 2016 10:01 am
by Freddie101
As mens 1 wil bou. Het iemand ondervinding wat al gebou het.
Moet jaggeweer ook wees . moet magasyn he en maklik voer.
Sal graag wil weet oor geskikte aksie.
Groetnis
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Mon May 02, 2016 10:16 am
by Andre308
Freddie,
Ek het so 2weke trug n ou ontmoed wat een laat bou het by oom Chris hier in Durbanville.
Hy het n 243 Howa gekoop, en hom laat her kamer. Geweer koop, her kamer, draad op loop vir muzzle brake en nog so paar goedjies, alles vir R15000 as ek hom reg verstaan.
Hy het wel gese die voer uit die magasyn is nie te vlot nie.
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Mon May 02, 2016 10:42 am
by Francois Marais
More
Ek het een op n Howa 1500 SA gehad en hy het nie lekker gewerk nie, die voerdery, ek het hom na 100 skote weer uitmekaar gehaal....geweer het egter 7mm groepe geskiet sonder enige noemenswaardige aandag aan doppe en hetlaai.....
Mooi loop
Francois
Re: 6mm BR rakgeweer?
Posted: Mon May 02, 2016 1:56 pm
by Freddie101
Thanks FM.