3% Engineering Worx

Post Reply
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

3% Engineering Worx

Post by duane@480BC »

Vir die pistool manne. Ek het die volgende op special van 3% Engineering Worx.

Stainless Steel Guide Rods vir die volgende modelle:
Sig P226
Sig Sp2022
Arsenal Strike 1
CZ P09
CZ P07
S&W M&P9
S&W M&P9c
Glock 17/21/22/31/34/35
Glock 19/23/25/32

Guide rods is R500.00 elk...dit gaan gewoonlik vir R545.00.

Sights vir die volgende modelle:
Glocks -alle modelle, M&P9, CZ P07 - Die is Fiber sights met n "blacked out" agter sight - perfek vir sport skiet
Op die Glock modelle het ons 2 tipe voor sights en 3 tipe agter sights - Big Dot met shallow v agter sight, fiber voor met "Horned" agter sight of "Flat top agter sight"

Sights is nou R750.00 elk...gewoonlik R990.00.

Die is nie op my website nie maar julle kan my 'n e-pos stuur vir bestellings of meer inligting. duane@480bc.co.za

3% Engineering Worx is 'n Suid Afrikaanse besigheid, hulle produkte is tops.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: 3% Engineering Worx

Post by Askari »

Email gestuur
Gooi lood!!!!
Post Reply