Nuwe lid
Posted: Tue Apr 26, 2016 12:04 pm
Goeie middag
Ek is Andre Dreyer en is n betreklike nuwe hand in die herlaai wereld, en wil graag leer. Dankie vir die aanvaaring op die groep en sien uit om nog baie te leer.
Groete