K98 Full lenght claw extractor
Posted: Sun Apr 24, 2016 10:37 am
More Manne,
ek is opsoek na n' K98 aksie se claw extractor, ek het myne gebreek,moenie vra hoe nie!
Dis nou die 2de keer wat ek dit oorkom, en dis deur onnoselgeid! Ek wou vir my n' TPL guage maak
met n' ou dop en vir een of ander rede hou my .270 niks van "fire formed" doppe nie, nou ja, het die
dop gelaai en die slot toegemaak sonder dat die dop gehaak het! Ek gaan beslis by die geweerwinkels
vra, maar dalk kan julle ook help!
groete
Daniel