Page 1 of 1
Bipod gesoek?
Posted: Sat Apr 23, 2016 7:28 pm
by pietbak
Ek is in die mark vir 'n nuwe Bipod. Voor ek winkel toe wil ek hoor of daar nie iewers een rondlĂȘ wat in jou pad is nie. PM asseblief met die informasie en prys dan vat ons dit van daar af.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Bipod gesoek?
Posted: Sat Apr 23, 2016 9:50 pm
by Boersonderroer
Ek het een. Sal more die details plaas.
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 8:13 am
by pietbak
Boersonderroer wrote:Ek het een. Sal more die details plaas.
Niks gehoor van Boersonderroer. Enige iemand anders wat 'n Bipod wil verkoop?
Ek sal tot more oggend kans gee dan maar gaan koop by die winkel.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 10:08 am
by Ben
Piet,
Watse hoogte soek jy?
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 10:40 am
by M98mauser
Ek het n Harris 9-23. Hy is redelik hoog en jy kan gemaklik met hom sit en skiet PM my as jy belang stel
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 12:09 pm
by pietbak
Ben, verkieslik een waaragter ek kan sit soos M98mauser beskryf.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 1:49 pm
by Ben
Nee dan kan ek nie help nie...
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 1:54 pm
by RUPERT
Ben waste hoogte Harris Bipod het jy beskikbaar?
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 1:57 pm
by Ben
6-9 Harris
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 2:18 pm
by RUPERT
Ben wrote:6-9 Harris
Prys asb
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 2:32 pm
by Gawie(13mm)
Rupert, ek het vir Ben 'n pm gestuur, maar ek sien jy het eerste gevra. Gesels julle eers. Ek vat hom as jy hom nie wil he nie.
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 2:37 pm
by Gawie(13mm)
pietbak wrote:Ben, verkieslik een waaragter ek kan sit soos M98mauser beskryf.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Piet, het jy darem reggekom?
Ons skaak nou jou draad. Jammer maat.

Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 3:04 pm
by pietbak
Dankie ja. M98mauser sal vanaand vir my fotos stuur.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 3:12 pm
by RUPERT
Gawie
Dankie maar ek sal die offer eers n mis gee.
Groete
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 4:19 pm
by Boersonderroer
pietbak wrote:Boersonderroer wrote:Ek het een. Sal more die details plaas.
Niks gehoor van Boersonderroer. Enige iemand anders wat 'n Bipod wil verkoop?
Ek sal tot more oggend kans gee dan maar gaan koop by die winkel.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Jammer , die ding is nie in my kluis waar ek gedink ek het hom gelos nie, maar ek het hom opgespoor in my herlaai kamer se tafel. Dis 'n Vanguard Equaliser 3.
http://www.vanguardworld.us/hunting_us/ ... sectionTop
Ek het 'n R1100 betaal by die Humansdorpse Koop so jaar gelede.
Re: Bipod gesoek?
Posted: Mon Apr 25, 2016 9:48 pm
by pietbak
M98mauser het vir my fotos en inligting gestuur. Ek verkies om die Picatinny rail sisteem te gebruik. Die geweer het 'n sintetiese kolf. Ek het gevind dat die geweer band konneksie begin brokkel na 'n ruk se gebruik. Julle raad sal waardeer word.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk