nog so n ou gelukkie gister

Post Reply
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

nog so n ou gelukkie gister

Post by PITSMIT »

[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 9-1124.jpg[/img]

my seun het dit erg geniet
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 9-1128.jpg[/img]

296m met die ou 2skewe nulletjie net waar nek by blad kom
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by Monrique (SJ) »

Netjie Pitsmit.  Veld is sommer nog mooi.

Kan sommer sien die mannetjie het dit geniet.

Groetnis
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by Dawid »

PITSMIT

Soos jy aangaan is Koedoes een van die dae n bedreigde spesie in die Oos Kaap.......Dit stop NOU.... ;D ;D

Mooi gedoen daar geluk.......(Seker maar suurgat omdat ek nie eers biltong het vanjaar nie.)
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by PITSMIT »

SJ

ja die veld is baie mooi die winter na al die goeie reens.  dit lyk soos die paradys daar kyk hoe blink daai bul se vel die horings het sulke diep draaie maar is nie baie lank nie alhoewel hy het n lekker dik lyf gehad.  het nie geweeg nie maar skat so +-130kg

dawid
hier is baie my maat het daai een gou vir iemand gaan oes gister. die ou kannie skiet nie maar soek vleisie.  maak n plan met die biltongtjies man.  klop vir jou n kameel daaikant hehe ;D ;D ( jig) seker te warm vir biltong daar
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by Geno »

Dawid,
Biltong in Sandland is nie 'n probleem nie, hier is my pa se kas wat hy daar gebou het:
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... ure096.jpg[/img]

Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Thu Jun 30, 2011 3:48 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by DWB »

Baie Mooi PITSMIT!!!

Ja, my skoonpa hulle land ook more van Qatar af, ek het juis vir hom vir biltong gesorg, maar hy het vir homself ook 'n kassie gebou daai kant waarin hy weekliks biltong bou.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by Dawid »

Ek maak ook my eie biltong hier maar dis bees en gebruik nie n kas nie maar sit die kamer temperatuur laag en sit n fan op en dit werk mooi. Aircon moet net op droee lug gestel wees sonie muf die biltong.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by .::Alwyn-U::. »

Koedoe jag is altyd lekker!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by PITSMIT »

hehe manne ek giggel lekker die kant vir ons boere. ;D ;D  niks en geen plek of situasie kry ons nasie onder nie as hy wil biltong he dan maak hy n plan.  min goed so vindingryk soos n boer wat wil vleisbraai of biltong maak
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by BLOK »

Pit man

Teen die tempoe wat jy kudoes skiet, dink ek nie die woord gelukkie is so lekker van pas nie. wat van eerder - Nog n gesnewelde gister  ;D ;D

Mooi gegooi, ek maak ook maar so en skiet so nou en dan vir iemand wat n vleisie wil he maar nie self jag nie. Dis mos lekker.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by PITSMIT »

blok

dit bly lekker maak nie saak hoeveel jy dit doen nie ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by SmitH »

Is dit hoekom jy laasweek so stil was ek het gewonder of jy nie in die veld is nie gaan Vrydag weer kyk wat ek kan raakskiet
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by Dewie »

Halo Oom Pitsmith

Leker Koedoe wat oom geskiet het

Groete
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by PITSMIT »

dankie ou dewie

ek en jacque het v?r geloop en lank bekruip vir daai een maar hy het bakkie gery uiteindelik
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: nog so n ou gelukkie gister

Post by theedge »

Nou sien ek hom mooi - netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply