Page 1 of 1

Bell and Carlson Stock Remington 700

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:18 am
by Albert_7
Hi Almal

Weet iemand dalk waar mense so iets in die hande kan kry? Is daar agente wat so iets inbring?

https://www.bellandcarlson.com/index.cf ... ry_ID=1053

Groete
Albert

Re: Bell and Carlson Stock Remington 700

Posted: Thu Apr 21, 2016 10:46 am
by THOMAST
Ek het myne by Safari gekoop, maar dit was baie jare terug.
Het nie onlangs een gesien by hulle nie.