Page 1 of 2

Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 8:34 am
by Geno
Manne.
Ons is besig met produk ontwikkeling wat eienaars van Leica rangefinders kan baat met langafstand gebruik.
Dit is tripod mounts vir die 1600B en Rangemaster 1000 reeks.

Soos almal weet, is die Leica se grootste drawback dat hy nie tripod mountable is om stil genoeg te kan hou nie.

Stem asb hier bo of julle sou belangstel in so 'n produk.
Die CAD skets is omtrent klaar, so ons wil net bepaal hoeveel eenhede ons moet maak vir 'n begin.

http://www.bhphotovideo.com/images/images2000x2000/Leica_40534_Rangemaster_850990.jpg

Groete
Eugene

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 8:42 am
by Koos Barnard
Dag Geno
Die idee klink goed vir my.
Het julle enige idee van 'n moontlike prys? Hoe groot sou die tripod/mount wees. Dis nog iets om saam te dra vir 'n stapjagter, veral iemand soos ek wat nie 'n skietstok-/geweerdraer saamneem as ek jag nie.
Mooi loop

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 8:47 am
by Geno
Oom Koos. Hulle verkoop vir rondom $100 in Amerika, so ons wil probeer daar rond wees.
Dis slegs die skakel tussen rangefinder en tripod wat ons laat maak, en nie die hele driepoot nie. Sodoende kan enige driepoot/monopod met die regte skroefdraad (1/4" 20tpi) gebruik word.

Ons produk sal van hoë graad aluminuim gemaak word, en sal nie die rangefinder onnodig groot maak nie, so jy kan hom steeds gebruik al is hy nie op 'n driepoot gemonteer nie.

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 8:49 am
by Koos Barnard
OK dit klink bakgat

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 8:54 am
by Dirkvh
Hierdie gorillapod sal ideal wees saam met jul adapter Geno, light and versatile.

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:02 am
by Francoisv
Ek sal belang stel.
ImageUploadedByTapatalk1461222150.835610.jpg

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:04 am
by Geno
Francois.
Ons s'n gaan selfs beter werk as daardie een.

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:13 am
by Eugene
Geno, dit sal bakgat wees. Dit raak erg moeilik om die RF stil te hou op die langer afstande.... Ons sal dit ook onder ALRHA lede bemark.

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:29 am
by Reghardt
Ek sal ook belangstel in een Geno.

Dankie vir jou moeite.

Vriendelike Groete
Reghardt

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:35 am
by Alwyn
Kan nie wag om hom tesien nie!!

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:50 am
by Jaco van zyl
Stel verseker belang

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:55 am
by Francoisv
Geno wrote:Francois.
Ons s'n gaan selfs beter werk as daardie een.
Great, ek is in.

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 10:26 am
by Rasmus
Stel ook belang!

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 11:09 am
by Ashley
Klink baie goed

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 11:25 am
by JohanvB
Klink goed

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 2:15 pm
by Doomslayer
ek sal ook en vat

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 2:43 pm
by Smitstertjies
Sit my naam op asb

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 2:47 pm
by kopskoot
Ek sal nie belangstel nie." My hands are steadier than a rock"

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 3:55 pm
by Gawie(13mm)
kopskoot wrote:Ek sal nie belangstel nie." My hands are steadier than a rock"
Ja, maar jy moet gewoonlik die diere wat jy wil skiet, verskree om die roer tussen julle in te kry. ;D

Naskrif: Ek sou ook belangstel in so 'n katoeter!

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 4:13 pm
by Heinz Petersen
As ek maar net so vêr kon skiet.

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Thu Apr 21, 2016 4:28 pm
by joe rocket
Heinz Petersen wrote:As ek maar net so vêr kon skiet.
Jy bedoel seker as ek net so ver kan sien....

Ek sal ook belang stel




Sorrie :laugh:

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Sun May 08, 2016 6:57 am
by Griffel Fourie
Geno, sit asseblief my naam ook op vir een.

Groete

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Mon Jun 06, 2016 4:58 pm
by Geno
Hier is hy nou!
Ek kry more die eerste een waarna ek hom sal toets voor ek die ontwerp finaal goedkeur en die produk begin bemark.
Ons sal teen Woensdag 'n klompie gereed hê.
Hy is van aluminium gemaak.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160606/bd6741c62a25a81b4d56034fadc748b4.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160606/2a16e42077d0b967555ad821d9b36339.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160606/080a04b4d5bea2b6946d28cff8014a27.jpg

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Mon Jun 06, 2016 5:04 pm
by Rasmus
Lekker man! Het jy al n idee van prys?

Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders

Posted: Mon Jun 06, 2016 5:14 pm
by Gawie(13mm)
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/tumblr_inline_mh1cg1mF7R1rw0h4g_zps9ac9959f.gif