Page 1 of 1

Savage Lrp picatiny rail

Posted: Tue Apr 19, 2016 9:09 pm
by Jaktrap
Dagse
Ek is op soek na n baie lae picatiny rail vir my Savage as iemand dalk kan help.
Sterkte
Albe

Re: Savage Lrp picatiny rail

Posted: Fri Apr 29, 2016 9:49 am
by Africadee
Ek het 1 beskikbaar, lae profiel. 'n Nightforce 20MOA. Maak 'n aanbod.