Page 1 of 1

Timney sneller vir K98 aksie

Posted: Tue Apr 19, 2016 6:55 pm
by Murray
Hallo
Is op soek na n sneller vir my K98 aksie. Hoef nie noodwendig n Timney te wees nie, die ander goed is net baie duur. gaan nou nie bench skiet nie.
Hoor graag van julle

Murray

Re: Timney sneller vir K98 aksie

Posted: Tue Apr 19, 2016 7:02 pm
by Mukiwa
Murray,

Ek kan jou help met n Timney R1000 plus postnet.

Jy kan my kontak op 0795049657.

Groete,

Re: Timney sneller vir K98 aksie

Posted: Mon Apr 25, 2016 1:22 pm
by Murray
Mukiwa wrote:Murray,

Ek kan jou help met n Timney R1000 plus postnet.

Jy kan my kontak op 0795049657.

Groete,
Het toe reg gekom dankie. Selfde prys, was net nie nodig vir posgeld nie.
Baie dankie