Page 1 of 1
38 Special lee die set
Posted: Sat Apr 16, 2016 4:15 pm
by tgg
Ek is op soek na n 38 special lee die set asb
Re: 38 Special lee die set
Posted: Sat Apr 16, 2016 5:04 pm
by JTM
Ek mag dalk kan help. Ek gaan loer gou.
Re: 38 Special lee die set
Posted: Sat Apr 16, 2016 5:14 pm
by JTM
Yip het een ja
Re: 38 Special lee die set
Posted: Sat Apr 16, 2016 5:36 pm
by tgg
prys, en kan ek koerier reel om op te laai
Re: 38 Special lee die set
Posted: Sat Apr 16, 2016 5:53 pm
by JTM
R400
14608194898680.jpg
08drie 40sewe 1937
Re: 38 Special lee die set
Posted: Sat Apr 16, 2016 6:02 pm
by tgg
Ek vat hom.
Pm banking details asb
Re: 38 Special lee die set
Posted: Sat Apr 16, 2016 6:19 pm
by JTM
Hey vir jou gewhatsapp
Re: 38 Special lee die set
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:53 pm
by tgg
Baie mooi , dankie.
Daai kolletjie is darem lig,trek net liewers die ou prys af

Re: 38 Special lee die set
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:57 pm
by JTM
Ja daai is 'n blerrie ou prys. Nog by Bren arms gekoop destyds.
Re: 38 Special lee die set
Posted: Tue Apr 19, 2016 9:43 pm
by tgg
Dankie vir jou jets deal.
jy het my n moerse guns gedoen
Re: 38 Special lee die set
Posted: Tue Apr 19, 2016 10:50 pm
by JTM
Geen probleem, Trevor.