Noudat ek opgewonde is oor my nuwe .308 kan ek solank begin soek na die res van die "groceries"
Neem in ag
Ek is n geleentheidsjagter
Jag nie verder as 250m nie
Jag beide in Kalahari en Bosveld
Jag vanaf Springbok tot Koedoe en Gemsbok
Hou nie van n te dik kruishaar nie
Begroting moet verkieslik onder R8000 wees met waarde vir die geld wat jy spandeer.
n TH kolf met n Silent Hunter KD is maar soos brood en melk!!! Jy moet dit he
Watter scope vir Howa .308?
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Watter scope vir Howa .308?
Sit 'n mooi lynx op.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Watter scope vir Howa .308?
Ek sou ook met n Lynx gaan vir R8k. Kyk vir n LX2, 2.5x15x50
Dalk n goeie 2de handse een
Dalk n goeie 2de handse een
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Watter scope vir Howa .308?
Sit vir jou n Hawk 4-16x56 op en dan het jy nog kleingeld oor vir lekkers.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter scope vir Howa .308?
Sangoma (IAN) wrote:Ek sou ook met n Lynx gaan vir R8k. Kyk vir n LX2, 2.5x15x50
Dalk n goeie 2de handse een
Weet van n soos nuut een wat seker 25 of 30 skote op n 308 gedoen het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Watter scope vir Howa .308?
Hoe bedoel die Capt. dan nou?Capt. Oblivious wrote:Sangoma (IAN) wrote:Ek sou ook met n Lynx gaan vir R8k. Kyk vir n LX2, 2.5x15x50
Dalk n goeie 2de handse een
Weet van n soos nuut een wat seker 25 of 30 skote op n 308 gedoen het
-
hermanbrink76
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Apr 13, 2016 10:09 pm
Re: Watter scope vir Howa .308?
Wat van n vixen scope
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk