Page 1 of 1

dagse

Posted: Fri Apr 15, 2016 9:37 am
by sean
More almal
Al n tydjie lank lid hier en het besluit om te begin post.

Groete
Sean

Re: dagse

Posted: Fri Apr 15, 2016 9:39 am
by Boesman10
Dagse Sean. Welkom op die forum. Waar woon jy en wat se wapens het jy?

Re: dagse

Posted: Fri Apr 15, 2016 10:40 am
by sean
Ek bly in Ashton, weskaap.
Brno 30-06, Brno .22, Glock 19.
Aansoeke vir nog n .22, 243 en 308 is huidiglik in.
Het savage 243 nie te lank terug verkoop wat ek gebruik het vir veldskiet en jag in Namibie

Re: dagse

Posted: Fri Apr 15, 2016 10:45 am
by FHM
Hartlik welkom Sean, ek glo jy sal dit baie geniet hier saam met die manne (en een dame)
Sien uit na jou deelname.

Re: dagse

Posted: Sun Apr 17, 2016 2:52 am
by 243Songdaug
Welkom Sean

Re: dagse

Posted: Mon Apr 18, 2016 12:58 pm
by jamalley
Welkomk Sean

Re: dagse

Posted: Sun Apr 24, 2016 6:41 pm
by Toyrsi
Welkom Sean

Re: dagse

Posted: Mon Apr 25, 2016 2:37 pm
by Johan L
Hallo Sean. Ek le ook maar laag, maar ek is seker jy gaan die forum geniet. Welkom

Re: dagse

Posted: Mon Apr 25, 2016 2:42 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Sean. Lekker bobbejaan wereld daar by jou. >:D
Gaan jy dalk die naweek se CHASA skiet op Robertson bywoon?