Hornady 55gr FMJ w/c in 223
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Halo manne.
Ekt die bogenoemde by n wapenwinkel gekoop oor die telefoob. Volgens die ou is dit SP (soft points). Toe hulle hier by my aankom staan op pakkie ook SP maar dis nie wat in die pakkie is nie.
My probleem, kan ek hulle in my pa se 223 laai vir jakkals en springbok of stuur ek dit terug?
Of as iemand dit wil oor koop vir sy AR isit ook reg.
Groete
Fanie Sent from my E5823 using Tapatalk
Ekt die bogenoemde by n wapenwinkel gekoop oor die telefoob. Volgens die ou is dit SP (soft points). Toe hulle hier by my aankom staan op pakkie ook SP maar dis nie wat in die pakkie is nie.
My probleem, kan ek hulle in my pa se 223 laai vir jakkals en springbok of stuur ek dit terug?
Of as iemand dit wil oor koop vir sy AR isit ook reg.
Groete
Fanie Sent from my E5823 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Ek sal hulle nie op jakkals gebruik nie.. Daar soek jy iets wat skade maak. Springbok is dit ook maar net kop en hoe nekskote....
Groetnis
Groetnis
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Knip net die puntjie af met n sidecutter dan is dit soft point.
Nee maak net n grap. Daai sp afkorting beteken heel moontlik "spire point" Hoeveel het jy en hoeveel soek jy vir hulle?
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Nee maak net n grap. Daai sp afkorting beteken heel moontlik "spire point" Hoeveel het jy en hoeveel soek jy vir hulle?
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Hoeveelheid en prys asb?
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
R1.90 en daar is 500 van hulle.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Ek sal hulle vat asb as Arnold nie belangstel. Skiet mooi in my AR
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Dis dan R950 vir die 500 + die postnet / courier kostes. Behalwe as julle n draai by die see wil kom maak om dit optel.
PM my dan gee ek my bankbesonderhede.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
PM my dan gee ek my bankbesonderhede.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Pm gestuur
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
As ek kan sal ek hulle vat asb. Ek werk in Stellenbosch so is nie vêr van jou af nie. Kan ek nog kry iewers?
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Arnold ekt n pel wat ook n klompi gekoop het. Gaan by hom hoor of hy hulle wil gebruik. Want my 500 gaan na gbvl toe. Ek gaan by hom luister en jou laat weet.
Ja dis lekker naby.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
Ja dis lekker naby.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Waar het julle gekoop? Ek onthou hulle was n tyd terug R1800/1000 maar toe het ek nie n nut vir hulle gehad nie.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Gekoop by vgk. Dis pakkies van 250
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Hornady 55gr FMJ w/c in 223
Arnold, hoeveel soek jy?