Page 1 of 1

Opsoek na 9mm dies

Posted: Wed Apr 13, 2016 8:43 pm
by Bernhardt
Ek het laasweek gehoor my Glock se lisensie is goed gekeur, so die pret gaan binnekort begin.

Het iemand nie n stel dies wat rondle en nie gebruik word, wat ek kan koop nie asb.

Groete
Bernhardt

Re: Opsoek na 9mm dies

Posted: Wed Apr 13, 2016 8:56 pm
by Polla1983
Ek kan moontlik n stel LEE dies hĂȘ. Sal net eers moet gaan grou in die bokse. Het onlangs getrek en als is maar nog bleek in my herlaai afdeling.

Re: Opsoek na 9mm dies

Posted: Wed Apr 13, 2016 8:58 pm
by Bernhardt
Dankie Polla sal gaaf wees

Re: Opsoek na 9mm dies

Posted: Wed Apr 13, 2016 9:10 pm
by Polla1983
Geen probleem. Gee my n dag of wat sodat als kan omkeur.

Re: Opsoek na 9mm dies

Posted: Thu Apr 14, 2016 9:41 am
by FCLoretz
probeer outdoorguru of camdix

Re: Opsoek na 9mm dies

Posted: Thu Apr 14, 2016 9:44 am
by Bernhardt
Hi FC. Ek weet waar om te koop dankie. Wil eerder waar iemand dit nie meer gebruik nie koop dan le dit nie rond nie.

Re: Opsoek na 9mm dies

Posted: Sat Apr 16, 2016 7:34 pm
by Polla1983
Bernhardt. Yup, het hulle gevind! Soos genoem, hulle is LEE fabrikaat. Stuur jou nommer via PM indien belangstel dan gesels ons.
Cheers vir eers

Re: Opsoek na 9mm dies

Posted: Sat Apr 16, 2016 9:32 pm
by JJV
Koop Carbide dies as jy kan, hulle het geen lube nodig nie, so hulle werk ook mooi in Progressive press as jy dit wil aanskaf.


Sent from my iPhone using Tapatalk