Page 1 of 1
Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 12:48 pm
by TheBus
Ek is redelik nuut tot jag en probeer soveel as moontlik leer.
Wat is julle beste boek/app vir skootplasings?
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 12:50 pm
by gillie
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 1:02 pm
by VdWalt
Koop by Archers Edge die Impact DVD's, hulle is vir boog jag maar
perfek vir alle jagters.
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 1:06 pm
by Supacow
Op met die voorbeen onderste 3de en tussen oog en oor. Werk vir al die gewone wild. As jy n krokkie jag raadpleeg jou app

Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 1:09 pm
by VdWalt
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ootplasing
Jammer Blok is weg - hier was een van sy goeie bydraes.
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 1:10 pm
by Carl
Hier is ook so paar van die geleerde manne hier op die forum
http://jaracal.com/search.php?keywords= ... mit=Search
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 1:39 pm
by FHM
Netjiese en baie voorbeelde hierso - Hunting Shot Placement Guide
https://www.google.com.na/?ion=1&espv=2 ... nt%20guide
En die sal ook handing wees vir die begin jagter
http://www.shakariconnection.com/africa ... ement.html
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 2:42 pm
by Fanta300
Shotap Africa
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 3:33 pm
by Eugene
'n Jagmaat van my het altyd gesĂȘ om jou te verbeel daar is 'n ballon tussen die voorbene van die bok en ongeag van die hoek waarteen die bok staan, moet jy probeer om deur die middel van daai ballon te skiet. 'n Mens raak soms so gewoond aan papierbokke skiet, dat jy vergeet dat 'n bok 3D is en nie 2D nie. My al baie gehelp in die jagveld....
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 3:42 pm
by TheBus
Dankie aan almal vd hulp!
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 5:26 pm
by Armand Steenkamp
Waar is Blok dan? Hy ons ook verlaat? Altyd sy bydraes geniet.
Re: Skootplasings
Posted: Wed Apr 13, 2016 6:34 pm
by Bakkies303
The Perfect Shot dvd deur Kevin Robertson het ek baie geniet.