Hulp met knal demper

Post Reply
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Hulp met knal demper

Post by .::Alwyn-U::. »

Middag jagters

Ek het al so bietjie daaroor gedink en finaal besluit ek wil maar vir my 'n KD kry vir my .243

Hoeveel kos die goed om en by? En waar kan ek goeie pryse en diens kry? Ek is in die PE distrik!

Groete
herley

Re: Hulp met knal demper

Post by herley »

Dit is seker n wyse besluit ek sal voorstel jy kontak vir Clarence (Terminator), hy is in Bloemfontein as ek dit reg het en is ook op die forum search net vir Terminator
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by Jagtersdok »

Bel vir Clarence 0832867162.
Hy bou hom en pos hom plus minus R1000
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by BLOK »

Ek gaan nie ook se by wie nie, jyt gehoor ek dink ek het laas r1350 betaal maar dit was saam met die opsit.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by .::Alwyn-U::. »

Baie netjies! Ek sal hom more sommer bel.. 
Ek het vandag my geweersmidt gebel en hy het my gequote: R2050! Toe trek ek bietjie kop uit.. Het gedink dit is bietjie buitensporig duur.

Dankie vir die vinnige replies!

Groete
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by .::Alwyn-U::. »

Ek het ook na daai video gaan kyk van die 300 met die KD.. Eks baie beindruk!

Nog een vraagi: Kan enige geweersmidt skroefdraad sny op mens se loop? Ek gaan die KD bestel en self laat opsit.

Ek is nie lus vir 'n boger op met my roer nie.. Ek het darem vertroue in my geweersmidt ook!

Groete!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Hulp met knal demper

Post by Monrique (SJ) »

Alwyn

Bestel ene sommer vir die 7mm ook, dit gssn nie lsnk wees dsn wil jy hom ook eene opsit.  Daai KD sal die 7mm mooi in toom hom.

Groetnis
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by .::Alwyn-U::. »

SJ jys seker reg. nie lank nie dan het hy ook 'n terminator op. Ek het een venand al bestel vir die 243.

Groete dankie vir die hulp manne
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by Jaco Swart »

Alwyn.

Jy het nou klaar een bestel , maar as jy nog een soek kan jy gerus kyk na oom Dirk van De Aar se silencers ook. Hier is ook manne op die forum wat met hulle skiet en ook gelukkig is daarmee.

Hier is die link waar hy bespreek is: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=6

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by .::Alwyn-U::. »

Dankie Jaco ek gaan kyk gerus
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by .::Alwyn-U::. »

Nadat ek die replies gelees het op Dirk Human se silencers is ek nou effens onseker.

My 243 is geblou, hoe is die terminator afgewerk? ek wil darem nie iets he wat heeltemal nie pas by die geweer nie.
Kan iemand fotos verskaf van die Terminator asb?

Terminator, as jy hierdie raak lees, gee asb raad.

Groete
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Hulp met knal demper

Post by Monrique (SJ) »

Alwyn

Die Terminator sal mooi pas op jou .243.  Moenie worry.  Kry nou een van oom Dirk en vergelyk die 2 met mekaar.  My oom het een van oom Dirk laat opsit so bietjie meer as n jaar op sy 30-06 en hy is baie tevrede daarmee.  Dan kom skryf jy hoe die 2 vergelyk en hoe jy hulle vind.

Groetnis
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Hulp met knal demper

Post by Monrique (SJ) »

Moet se, ek kan self nie meer wag vir my Terminator om te arriveer nie.

Groetnis
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Hulp met knal demper

Post by PRIVATE RYAN »

.::Alwyn-U::. wrote: Nadat ek die replies gelees het op Dirk Human se silencers is ek nou effens onseker.

My 243 is geblou, hoe is die terminator afgewerk? ek wil darem nie iets he wat heeltemal nie pas by die geweer nie.
Kan iemand fotos verskaf van die Terminator asb?

Terminator, as jy hierdie raak lees, gee asb raad.

Groete
[img width=360 height=480]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... -00041.jpg[/img]

Hoop dit help.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by .::Alwyn-U::. »

baie dankie! Ek dink ook hy sal mooi pas by my 243
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Hulp met knal demper

Post by PRIVATE RYAN »

Koop maar! Jy sal nie spyt wees nie.
User avatar
Vaalboer
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm

Re: Hulp met knal demper

Post by Vaalboer »

Die terminator loop baie mooi op my 243 ruger met die grys loop.. Baie bly ek het hom opgesit. Dink selfs daaraan op ook een op de 30-06 te sit..
Happiness is... a warm gun!
Post Reply