Naand manne.
Ek soek bietjie hulp met die Burris Veracity Varmint kruishaar.
Ek skiet 'n 150 g Sierra GK teen so 2800 of 2850(nie altys so konstant soos wat ek wil he nie)
Ek wil graag die scope op 100m zero.
Ek probeer die kruishaar verstaan(uitwerk) maar sukkel bietjie .
Ek sal bly wees as daar iemand is my kan help.
Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 919
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
Ek sal voorstel laai vir jou Strelok af op jou slimfoon of tablet indien jy een het. Daarmee kan jy presies sien hoe jou kruishaar werk. Indien jy sukkel kan jy my pm. Ek help graag.
Groete
Ruan
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
Groete
Ruan
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
Ek het strelok maar daardie kruishaar in nie beskikbaar nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
Watse reticle is dit?
Ballistic Plex E1 Varmint?
Indien wel, is hy op Strelok Pro.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160409/322384b7303c4c42b605d9acd453ba9b.jpg
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Ballistic Plex E1 Varmint?
Indien wel, is hy op Strelok Pro.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160409/322384b7303c4c42b605d9acd453ba9b.jpg
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
Dankie Geno
Ek sal vir my die pro weergawe aflaai.
Ek sal vir my die pro weergawe aflaai.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
Nou sal jy weer moet help.
Ek sien die input op die pro version is aansienlik meer as op die standaard een.
Ek sal nou eers 'n kursus moet doen om die een reg te kan gebruik.
As daar manne is met 'n paar maklike tips kan julle dit maar laai.

- Ultralight
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Jul 07, 2015 9:22 am
Re: Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
PM my jou e-mail adres.30-06 wrote:Naand manne.
Ek soek bietjie hulp met die Burris Veracity Varmint kruishaar.
Ek skiet 'n 150 g Sierra GK teen so 2800 of 2850(nie altys so konstant soos wat ek wil he nie)
Ek wil graag die scope op 100m zero.
Ek probeer die kruishaar verstaan(uitwerk) maar sukkel bietjie .
Ek sal bly wees as daar iemand is my kan help.
Sent from my LG-H815 using Tapatalk
- Ultralight
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Jul 07, 2015 9:22 am
Re: Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
Om vinnig op jou zero te kom, gebruik die converter wat moa - mrad wys.Ultralight wrote:PM my jou e-mail adres.30-06 wrote:Naand manne.
Ek soek bietjie hulp met die Burris Veracity Varmint kruishaar.
Ek skiet 'n 150 g Sierra GK teen so 2800 of 2850(nie altys so konstant soos wat ek wil he nie)
Ek wil graag die scope op 100m zero.
Ek probeer die kruishaar verstaan(uitwerk) maar sukkel bietjie .
Ek sal bly wees as daar iemand is my kan help.
Sent from my LG-H815 using Tapatalk
Gaan dan na moa at distance. Vul jou inligting g in. Moenie worry oor waar jou scope skiet nie solank hy net op teiken is!
Die converter gee dan die aantal clicks nodig om op jou zero te kom.
Hoop dit help jou vinnig.
Daarna kan jy met jou ander inputs op STRELOK speel.
Sent from my LG-H815 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Hulp met Veracity Varmint Kruishaar vir 30-06
Dankie vir hulp