Page 1 of 1

Nuwe Lid HAASDAS

Posted: Thu Apr 07, 2016 6:45 pm
by Haasdas
Dankie vir aanvaarding

My Naam is Thinus du Plessis,boer in wes-transvaal met mielies,beeste en skape

Ek is n SA jagters lid met toegewyde status en glo in etiese jag met n goot liefde vir die natuur, ek besit die volgende vuurwapens:

Musgrave 30-06 K98 aksie

Musgrave 270 K98 aksie

Mossberg 308

Pretoria arms factory 6.35mm pistool (PAF) by oupa ge erf

Ek het my eerste wapens so 12jaar gelede gekoop en die laaste een laasjaar.

Groete

Re: Nuwe Lid HAASDAS

Posted: Thu Apr 07, 2016 6:51 pm
by Eduard Venter
Welkom Haasdas. Dis 3 baie lekker kalibers wat jy daar beet het.

Re: Nuwe Lid HAASDAS

Posted: Thu Apr 07, 2016 7:13 pm
by Ashley
Welkom Thinus
Hoop jy geniet die forum!

Re: Nuwe Lid HAASDAS

Posted: Fri Apr 08, 2016 7:52 am
by Jay Jay
More, baie welkom Thinus.

Re: Nuwe Lid HAASDAS

Posted: Fri Apr 08, 2016 8:58 am
by Boesman10
Welkom Haasdas.

Re: Nuwe Lid HAASDAS

Posted: Fri Apr 08, 2016 12:17 pm
by Chevvy SS
Hallo Haasdas. Is jy dalk familie van Riaan Cruywagen?

Re: Nuwe Lid HAASDAS

Posted: Fri Apr 08, 2016 12:55 pm
by J le Roux
Thinus, jy is nou net die man om vir ons te se watter die beste all-rounder caliber is!