Page 1 of 1
2016 jag
Posted: Sun Apr 03, 2016 7:59 am
by offroad junkie
Gister my 1st jag vir 2016 gehad. Wou 2 blesbokke en 1 rooibok skiet maar daar was te veel blesbokke met lammers.
Het toe maar 1 blesbok en 2 rooibokke plat getrek met die Howa .243. Was ñ perfekte windlose helder oggend met ñ baie ligte briesie wat na 13:00 opgekom het.
Het net buite PE, tussen Uitenhage en Addo geskiet vir R850 elk. Daar was volstruis en baie vlskvarke ook teen dieselfde prys.
20160402_085237.jpg
20160402_102505.jpg
Re: 2016 jag
Posted: Sun Apr 03, 2016 8:37 am
by ruaanb
mooi man
Re: 2016 jag
Posted: Sun Apr 03, 2016 9:12 am
by Boesman10
Netjies.
Re: 2016 jag
Posted: Sun Apr 03, 2016 9:20 am
by VdWalt
Netjies. Wat dink jy is die rede dat die rooibokke nie lammetjies het nie? Die droogte dalk?
Re: 2016 jag
Posted: Sun Apr 03, 2016 10:45 am
by offroad junkie
VdWalt wrote:Netjies. Wat dink jy is die rede dat die rooibokke nie lammetjies het nie? Die droogte dalk?
Daar was so paar rooibok lammers maar hulle was al van die speen af en mooi groot. Die veld was baie droog ja en so paar blesbok ooie met lammers wat maar lelik maer was.
Re: 2016 jag
Posted: Sun Apr 03, 2016 11:29 am
by Mellies
Mooi man!
Met n vleisie...
Re: 2016 jag
Posted: Sun Apr 03, 2016 6:00 pm
by Rooies Scheepers
aaaaaah biltong, geluk
Re: 2016 jag
Posted: Tue Apr 05, 2016 11:20 pm
by offroad junkie
Ons het van daai rooibok vleis vanaand gebraai.....goeie kinders maar dis lekker. Ons het sommer van die vleis bene ook gebraai en het die honde heel bedonnerd gegaan vir daai bene......
Re: 2016 jag
Posted: Wed Apr 06, 2016 8:26 am
by Supacow
Junkie, wag tot jy skaapvleis proe