Page 1 of 1
Tyrol .22 long rifle.
Posted: Fri Apr 01, 2016 4:23 pm
by Toitjie
Dagsê almal. Ek wil graag weet wat sal die waarde wees van die bogenoemde wapen. Ek weet hy's redelik oud. Die wapen het ook n bushnell sportview teleskoop op. Ek sal hom moet laat bluing ook.
20160331_090137.jpg
20160331_090054.jpg
Re: Tyrol .22 long rifle.
Posted: Fri May 13, 2016 3:39 pm
by Balljoint
Ek het ook so 'n Tyrol .22.
Dis 'n erfstuk. My pa is oorlede en hy het die geweer by my oorlede oupa geerf.
Ek soek juis na nog 'n magasyn vir hom.