Goeie Naand
Baie dankie vir die voorreg om deel te wees van die forum.
My naam is Marc van Heidelberg Gauteng.
Bees boerdery is my passie.
Lekker aand almal
Nuwe Lid
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Marc. Hier sal jy sommer vinnig tuis voel.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom, Marc. Hoop jy geniet dit om die kampvuur!
Vertel van jou skietysters!
Vertel van jou skietysters!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom by ons kraal ou bees
Die enigste keer in my lewe wat ek gesien het as mens water afslaan 03:00 am in die oggend ys dit voordat dit wegsink in die grond - Heidelberg!
Koudste wat ek nog gekry het was daar
Sien uit na jou deelname!
Die enigste keer in my lewe wat ek gesien het as mens water afslaan 03:00 am in die oggend ys dit voordat dit wegsink in die grond - Heidelberg!
Koudste wat ek nog gekry het was daar
Sien uit na jou deelname!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Dagse Marc en welkom op die forum.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble