Page 1 of 1
BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 11:14 am
by Hilux01
Mnre
Ek steek so bietjie voelers uit
Wie van julle is lede van BASA en wat is julle gevoel en opinie oor die lidmaatskap
Ek hoort reeds aan SAJWV en ook Hoƫveld Jagters (CHASA)
Sal graag aan BASA wil behoort maar iewers moet ek dit darem kan reverdig vir al die lidmaatskappe
Hoor graag van julle
Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 11:17 am
by DWB
Frederik
Homer
Alwyn
Gert Odendaal
Is van wie ek weet

Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 11:21 am
by kopskoot
en ek ok
Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 11:29 am
by Hilux01
Nou maar gee ons daai opinie van jou kopskoot
Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 11:29 am
by DWB
Kan jy nog skiet Ronny?
Jy't so stil geraak....

Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 11:42 am
by kopskoot
skiet nie baie nie, maar ek skiet raak!!
Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 2:21 pm
by Frederik
Henk, jy is klaar lid van Chasa so al voordeel wat jy gaan trek om Basa te join is om R100 korting te kry vir die skietdag en dan ook deel wees van 'n lekker klomp manne en dames wat groot kalibers skiet. Hoekom maak jy nie 'n plan om die volgende shoot in Mei by te woon nie?
Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 3:12 pm
by Alwyn
DWB wrote:
Gert Odendaal
Deon Oom Pine wag vir jou....................
Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 3:21 pm
by Alwyn
Henk
Soos Frederik se kom skiet saam met ons 28 Mei. Jy kan preregister op dis ons website.
Jy gan dit geniet!!
Re: BASA lidmaatskap
Posted: Wed Mar 30, 2016 3:22 pm
by JVT172
Ek ook
Re: BASA lidmaatskap
Posted: Thu Mar 31, 2016 7:52 am
by Hilux01
Manne
Dankie vir die kommentaar
Ek probeer reeds my dinge so reel vir die 28ste
My 404 word oorgedoen en sal seker teen einde April se kant reg wees
Groetnis