Wilson Case Trimmer met case holders - wie kan help?
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
Wilson Case Trimmer met case holders - wie kan help?
Groete aan die manne, ek soek hulp asseblief. Wil n Wilson Case Trimmer koop met Case HOlders vir 303, 30-06, 308 (daar is 2), en 6.5x55 aankoop - ek weet daar is manne wat die soort goed inbring uit die Vsa (Brownells) - met wie kan ek gesels?
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Wilson Case Trimmer met case holders - wie kan help?
Jy kan met Hein (Haan) gesels. Hy het my met case holder gehelp vanaf VSA.
Jannie Welman
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wilson Case Trimmer met case holders - wie kan help?
Sal Lee se dopsnyers nie voldoende wees nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wilson Case Trimmer met case holders - wie kan help?
Griffel daai Wilson is baie lekker maar kyk ook na Sudami se trimmer, ek het al n paar trimmers gebruik maar sal nie daai Sudami los nie.Hy is maar dieselfde as die " worlds finest trimmer" en die "little crow" wat in Amerika te koop is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
Re: Wilson Case Trimmer met case holders - wie kan help?
Dankie manne, ek het vir Hein 'n mail gestuur.
Marius, ek wou al lankal so 'n dopsnyer gahad het - en een van die dae sal ook die RCBS Chargemaster aanskaf - en dan behoort my herlaai kamer goed toegerus te wees (volgens my) - niks teen die Lee dopsnyer nie, hou net meer van RCBS (miskien is dit daai Toyota ding
Maar dankie vir julle terugvoer - as dit nie moontlik is om die Wilson te kry nie sal ek die Sudami paadjie loop.
Jagters groete
Johan
Marius, ek wou al lankal so 'n dopsnyer gahad het - en een van die dae sal ook die RCBS Chargemaster aanskaf - en dan behoort my herlaai kamer goed toegerus te wees (volgens my) - niks teen die Lee dopsnyer nie, hou net meer van RCBS (miskien is dit daai Toyota ding
Maar dankie vir julle terugvoer - as dit nie moontlik is om die Wilson te kry nie sal ek die Sudami paadjie loop.
Jagters groete
Johan
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wilson Case Trimmer met case holders - wie kan help?
Griffel, as jy gaan bestel sal ek ook belang stel op 'n "case holder" vir 8mm Mauser aan te skaf.
Waar bly jy?
Waar bly jy?
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
Re: Wilson Case Trimmer met case holders - wie kan help?
Thomast - ek bly in Richardsbaai.
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06