Page 1 of 1

.223 Claw extractor

Posted: Fri Mar 25, 2016 12:59 pm
by Grenslyn
Goeie middag manne

Ek spook nou al drie jaar om 'n claw extractor vir my .223 in die hande te kry deur handelaars en geweersmede.

Dit is 'n Brno die geweer se modelnommer is ZKK601.

Ek sal dit baie waardeer as iemand my kan help met so 'n extractor of self 'n slot.

Re: .223 Claw extractor

Posted: Fri Mar 25, 2016 1:13 pm
by tripodmvr
As jy 'n foto kan plaas sal dit baie help.

Re: .223 Claw extractor

Posted: Fri Mar 25, 2016 2:24 pm
by Grenslyn
Ek het nie die slot nou by my nie. Ek sal sodra ek weer by die huis is.

Re: .223 Claw extractor

Posted: Fri Mar 25, 2016 2:35 pm
by tripodmvr
Is die extractor gebreek of net weg?

Re: .223 Claw extractor

Posted: Sat Mar 26, 2016 7:05 am
by Grenslyn
Die claw is voor op die extractor afgebreek.

Re: .223 Claw extractor

Posted: Sun Mar 27, 2016 7:48 pm
by swc-tr
Probeer vir Thinus van Wyk, wapensmid by Formalito - 0722145217.