Page 1 of 1
Hein
Posted: Tue Mar 22, 2016 8:50 pm
by Gerhardus Nel
Naand manne, het iemand vir my Hein(Haan) se nommer of email?
Groete, Johan
Re: Hein
Posted: Tue Mar 22, 2016 9:22 pm
by Geno
+2782DRIE423VYF77
Re: Hein
Posted: Tue Mar 22, 2016 9:25 pm
by Gerhardus Nel
Baie dankie Geno!!!
Re: Hein
Posted: Wed Mar 23, 2016 6:57 pm
by Eduard Venter
Geno wrote:+2782DRIE423VYF77
Naand Geno as ek mag vra hoekom tik julle nommers so op die forum? Ekt dit al n paar keer opgemerk. Jammer vir die highjack.
Re: Hein
Posted: Wed Mar 23, 2016 7:20 pm
by Geno
Dis maar net om te keer vir skimming programme wat nommers bymekaar maak.
Re: Hein
Posted: Wed Mar 23, 2016 8:15 pm
by Eduard Venter
Dankie