Page 1 of 1
AR Tools
Posted: Fri Mar 18, 2016 3:23 pm
by Arnold
Het iemand dalk n AR vise block en armorer's tool waarvan hy wil ontslae raak of vir my sal leen?
Re: AR Tools
Posted: Fri Mar 18, 2016 3:33 pm
by THOMAST
Arnold, ek neem aan jy het die nuwe speelding gekry?
Ek dink onwillekeurig aan die amerikaanse gesegde wat ek gesien het;
"Why waltz when you can rock 'n roll?"
Re: AR Tools
Posted: Fri Mar 18, 2016 3:39 pm
by Arnold
Thomast, ek wag nog. Lisensie is goedgekeur na die appèl maar hulle het n fout met die serial nommer gemaak : (
Re: AR Tools
Posted: Fri Mar 18, 2016 3:41 pm
by THOMAST
So jy moet maar nog 'n bietjie langarm vir 'n wyle..
Re: AR Tools
Posted: Sat Mar 19, 2016 10:34 am
by Arnold
Ek het n armorer's wrench gekry. Soek nog n vise block.
Re: AR Tools
Posted: Sat Mar 19, 2016 6:18 pm
by PWV
Sal nogal graag wil weet watse tools dit is. Dalk het ek hulle al gesien, maar nie geweet wat dit is nie.
Kan jy asseblief verduidelik, Arnold?
Re: AR Tools
Posted: Sat Mar 19, 2016 9:48 pm
by Arnold
Google dit oom

Re: AR Tools
Posted: Sun Mar 20, 2016 8:32 am
by PWV
Arnold wrote:Google dit oom

Wat is "Google"? Ek is gelukkig getroud!
Re: AR Tools
Posted: Fri Apr 22, 2016 8:33 am
by Arnold
Het iemand dalk so iets wat ek kan gebruik?
http://www.brownells.com/userdocs/products/p_702003015_1.jpg