Page 1 of 1
Jou herlaai tafel/area
Posted: Fri Jun 24, 2011 4:13 pm
by Hugo
Manne,
Sit fotos op van jou herlaai bank, hoe jy jou press vas het en waar jy als neer sit en so voorts, kom brag bietjie man.
Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Sat Jun 25, 2011 3:29 pm
by Dawid
Hugo......die manne wil nie die beginners tips gee nie of hulle herlaaibanke is nog onnet van die vorige laaisessie
Mamma was nognie daar om te kom regpak en wegpak nie.
Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Sat Jun 25, 2011 7:48 pm
by 222
Dawid wrote:
Mamma was nognie daar om te kom regpak en wegpak nie.
O hel Dawid nee nee nee, GLAD NIE ONDER GEEEEEEEEN OMSTANDIGHEDE NIE, NEE SY KOM NIE DAAR NIE. Ek het my goete georden soos ek dit gebruik. Is my domein daardie, NIEMAND nie eers die bediende kom in daai kamer nie.
Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Sun Jun 26, 2011 8:07 am
by Jagtersdok
Nee wat
By my bly mamma ook uit die TROMPIE kamer uit. Slegs bende lede met special clearance word toegelaat

Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Sun Jun 26, 2011 8:20 am
by whisper
Net so Dok, myne ook, jy moet die "CODE WORD" ook ken!
Groete.
Whisper.
Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Sun Jun 26, 2011 11:04 am
by Hugo
Ok, so sit dan fotos op, lat ek kan sien hoe om my press vas te sit,
Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Sun Jun 26, 2011 11:19 am
by 222
Hiers hy
[img width=560 height=420]
http://i660.photobucket.com/albums/uu32 ... CF2930.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i660.photobucket.com/albums/uu32 ... CF2931.jpg[/img]
Nou nie vreeslik smart nie maar hy werk vir my. Elektroniese skaal, tumbler staan op afsonderlike tafels.
Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Tue Jun 28, 2011 9:41 am
by whisper
Nou nie n "fancy" storie, maar n paar fotos van my "man cave".
[img width=560 height=373]
http://i1191.photobucket.com/albums/z46 ... G_1126.jpg[/img]
Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Tue Jun 28, 2011 9:44 am
by whisper
Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Tue Jun 28, 2011 9:45 am
by whisper
Laaste een, vir Geno, en Gerhard.......
[img width=560 height=373]
http://i1191.photobucket.com/albums/z46 ... G_1128.jpg[/img]
Mooi loop.
Whisper.

Re: Jou herlaai tafel/area
Posted: Tue Jun 28, 2011 9:58 am
by Geno
Whisper,
Laat weet as jy van daai Kistler's wil minder maak!
Groete,
Eugene