Page 1 of 2
Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Mar 16, 2016 11:48 am
by birklec
Dag lede!
Het van jul al die bo gemelde scope gebruik en hoe vind jul hom?
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Mar 16, 2016 3:49 pm
by gbvl
Myne is goed maar sien die x-sight II is oppad.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Mar 16, 2016 5:52 pm
by birklec
Ek het juis gedink aan die 2
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 5:10 pm
by birklec
gbvl wrote:Myne is goed maar sien die x-sight II is oppad.
Vertel bietjie meer? Is hy betroubaar en is die scope die geld werd?
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 5:20 pm
by PWV
birklec wrote:gbvl wrote:Myne is goed maar sien die x-sight II is oppad.
Vertel bietjie meer? Is hy betroubaar en is die scope die geld werd?
Wil ook weet. Wat kos hy?
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 5:24 pm
by birklec
4-14 is R16500.00
5-20 is R19000.00
Die pryse is vir die hd2
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 6:04 pm
by gbvl
Vir wat dit is dink ek nie dis sleg nie. Basies n hd kamera met 5x optiese vergroting en die res is digitaal so op maks vergroting is die beeld resolusie n bietjie greinerig maar tot op 16x heel goed. Dit is IR nag visie wat beteken dat dit eintlik net goed werk met n IR lig en die een wat saamkom is reg vir so 100 -150m as ek moet skat. Mens kan wel beter ligte kry. Wat handig is is dat die scope in dag ook gebruik kan word en kan klank en video opneem. Sover hou dit zero goed met die op en afhaal van die geweer. Daar is baie youtube video's wat meer inligting gee. Dis wel nie so goed soos n thermal nagsig maar dan ook weer nie naby aan daai pryse en ek dink dit doen n goeie job om n gaping in die mark te vul. Het nog net na beeste en skape innie donker gekyk maar met iemand gesels wat al n hele paar jakkalse geklis het met so een op die geweer
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 6:10 pm
by birklec
Dankie gbvl.
Neem aan jy het nog geen probleme gehad nie.
Ek lees so hier en daar op ander forums van sagteware probleme.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 6:11 pm
by marno
Ek het die 5-18 gehad en het nou die X-sight 2 5-20. Ek was bitter tevrede met die X-Sight 1 5-18. Ek het nou laasweek eers die X-Sight 2 5-20 gekry so moet nog als toets maar sover lyk hy bakgat. Hy is baie duidelik. Het ñ paar lekker funksies wat die X1 nie gehad het nie.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 6:25 pm
by birklec
marno wrote:Ek het die 5-18 gehad en het nou die X-sight 2 5-20. Ek was bitter tevrede met die X-Sight 1 5-18. Ek het nou laasweek eers die X-Sight 2 5-20 gekry so moet nog als toets maar sover lyk hy bakgat. Hy is baie duidelik. Het ñ paar lekker funksies wat die X1 nie gehad het nie.
By wie het jy die nuwe een gekoop Marno?
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 6:32 pm
by marno
Ek het by Futurama gekoop jong. Ek het vir my n sniper hawg 66lr lig van Texas af saam gebring toe ek da gejag het. Ek skiet met IR filter op die lightforce ook. Sien met albei lekker gemaklik 400m.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:19 pm
by birklec
Marno,is daar groot verskil tussen vorige model teen nuwe in beeld ens?
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:21 pm
by marno
Yes die nuwe een as jy deur hom kyk het HD skerm so hy is baie duidelik.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:22 pm
by birklec
Op watse kaliber geweer is hy
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:25 pm
by marno
Ek het hom op my 22 250
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:28 pm
by birklec
Het futurama die beste prys op hul?
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:51 pm
by marno
Ek dink sover is hulle die enigstes wat die X2 het.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:54 pm
by birklec
Ek het gedink om die 4-14 te kry,want skiet amper nooit bo 14 vergroting nie.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 06, 2016 8:03 pm
by marno
Ek dink ek het met my ou een seker 3 keer met meer as 5x vergroting geskiet en klits die jakke sommer lekker op 200m met 5x
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Mon Apr 11, 2016 8:08 pm
by MEERKAT
Koop pulsar 850 met range finder en koop nie weer.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Tue Apr 12, 2016 6:25 pm
by johans
MEERKAT wrote:Koop pulsar 850 met range finder en koop nie weer.
hoekom?weet jy wat is die prys verskil?
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Tue Apr 12, 2016 9:56 pm
by birklec
Marno.
Ek het toe besluit op 5-20 x-sight II.
Watter battery gebruik jy?ek wil graag rechargeable batterye gebruik, maar sien hul is 1.2v.Ek sien die amerikaners gebruik kentli.
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 13, 2016 6:32 am
by gbvl
Vir nie herlaaibaar hou Energizer lithium vir my die langste maar gebruik n eksterne herlaaibare battery met usb konneksie andersins.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 13, 2016 9:05 am
by birklec
gbvl wrote:Vir nie herlaaibaar hou Energizer lithium vir my die langste maar gebruik n eksterne herlaaibare battery met usb konneksie andersins.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Hi.Het jy nog geen rechargeable aa battery gebruik nie?
Re: Atn x-sight HD digital scope
Posted: Wed Apr 13, 2016 9:10 am
by gbvl
Nee jammer geen onderving met dit
Sent from my SM-G900H using Tapatalk