Page 1 of 1
Goliath Tiger op vlieg - Droom trip!
Posted: Mon Mar 14, 2016 9:39 am
by Geno
Manne, ek het hierdie storie bitter baie geniet!
http://www.theflyguides.com/tfg-blog/it ... a-war-zone
Sal regtig nie omgee vir so 'n trip nie!
Re: Goliath Tiger op vlieg - Droom trip!
Posted: Mon Mar 14, 2016 11:02 am
by Brombeer
Awesome!!!!
Re: Goliath Tiger op vlieg - Droom trip!
Posted: Mon Mar 14, 2016 1:00 pm
by Johan Nel
Dit is voorwaar 'n ongelooflike storie. Dit klink waarlik ongerep daar.
Re: Goliath Tiger op vlieg - Droom trip!
Posted: Mon Mar 14, 2016 1:16 pm
by alecjohnson
WOW!
Ek sal ook so 'n trippie geniet!
Re: Goliath Tiger op vlieg - Droom trip!
Posted: Mon Mar 14, 2016 1:18 pm
by Frederik
Lekker lees vir mooi drome