Goeie naand.
Hoop almal het n goeie naweek gehad. Ek dink hierdie onderwerp is al bespreek.
Wil net graag by almal hoor wat julle dink van hierdie teleskope.
Wil graag die 6-18 Redfield Revenge op my .243 monteer.
Ek gebruik die gewer meestal vir vlakte skiet , waar ons van 150m - 350m skiet.
Waar is die beste pryse met naverkope diens ?
Enige insette sal wardeer word.
Redfield teleskope ?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Redfield teleskope ?
Beste pryse wat ek al gesien het was maar by NWK (kooperasie).Is n lekker scope wat mooi sal werk op jou 243
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Redfield teleskope ?
koos 2 , Ek het vir n kort tydjie so n scope op n geweer gehad. Was baie tevrede met hom. Sal enigetyd weer een koop.
Groetnis
Groetnis
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Redfield teleskope ?
Baie dankie aan almal se terug voer
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Redfield teleskope ?
Ek het een op my 30-30 vir die laaste 3 jaar. Nog geen fout gehad nie. Sal weer een koop.
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: Redfield teleskope ?
Hi Koos, Ek het een gehad op my .308 - lekker scope, het hom onlangs vervang met n nikon wat ver kan sien - gatjeuk, dit was al rede
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Redfield teleskope ?
Die telefoonnr. van NWK Lichtenburg handelstak is 018 6325071. Vra om met Darius of Dandré by die wapenkluis te praat.Capt. Oblivious wrote:Beste pryse wat ek al gesien het was maar by NWK (kooperasie).Is n lekker scope wat mooi sal werk op jou 243
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Redfield teleskope ?
Baie dankie aan almal se bydrae