Page 1 of 1

Remington700sps tactical AAD

Posted: Sat Mar 05, 2016 4:17 pm
by Landcruiser
Opsoek na n boyds kolf wil standaard houge een vervang of soortgelyke en is daar plaaslik beskikbaar en R? Enige hulp sal waardeer word!

Re: Remington700sps tactical AAD

Posted: Sat Mar 05, 2016 4:57 pm
by Askari
Geno sal jou kan help

Re: Remington700sps tactical AAD

Posted: Sat Mar 05, 2016 4:57 pm
by Gian_dP
Kyk op Boyds se website waarna jy soek en kontak dan vir Geno. Hulle voer in, so 99 dollar limiet nie van toepassing nie. Jy kan bietjie meer custom opsies bysit.

Re: Remington700sps tactical AAD

Posted: Sun Mar 06, 2016 5:59 am
by Landcruiser
Dankie