Page 1 of 1
Gesoek, 416 loop
Posted: Thu Mar 03, 2016 12:45 pm
by LJS
Gesoek 416 loop. Sal direk na handelaar oorgeplaas word.
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Thu Mar 03, 2016 12:53 pm
by Johan Nel
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Thu Mar 03, 2016 2:19 pm
by LJS
Dankie Johan.
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Thu Mar 03, 2016 2:26 pm
by Johan Nel
Ek dink nie jy sal een goedkoper as dit opspoor nie en die lope is goeie lope.
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Thu Mar 03, 2016 2:35 pm
by douw
Sal so loop lekker werk op 'n P14?
Ek wil dalk eendag my P14 omskakel na 416 Rigby as dit moontlik
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Thu Mar 03, 2016 2:44 pm
by LJS
Ja Johan, baie goeie lope, en mooi prys. Douw, jy moet maar mooi kyk na p14, het dit self oorweeg toe ek n Rigby gebou het, maar wapensmede het gese hy is te kort en het te veel masjien werk nodig. Soek maar n cz aksie, hulle werk goed.
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Thu Mar 03, 2016 2:49 pm
by douw
Baie dankie!
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Fri Mar 04, 2016 6:12 am
by AFRICAN LEADWOOD
Aah iemamd weet hoe SO se webblad soek funksie werk!
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Fri Mar 04, 2016 6:55 am
by Thunderhead
Ek het n 416 wat op n P14 is. Die geweer het al baie gewerk.Truvelo het die werk vir my gedoen. Werk soos n bomb. Sit n Thor sneller wat hom cock on opening maak en nie op closing nie. Ek het in Zim n 505 gebruik wat ook goed gewerk het. Die aksie is baie hard so drill en tap sukkel hul met.
Re: Gesoek, 416 loop
Posted: Fri Mar 04, 2016 7:34 am
by LJS
Dis cool Thunderhead! As ek maar net daai tyd dit geweet het , P14 is baie goedkoper.