Page 1 of 2
Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 2:36 pm
by Wayne
Gary has sent me his packages, anyone interested can give me their email add. and I will forward it to you.
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 3:17 pm
by Boersonderroer
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 3:30 pm
by goodstuff
Pm sent with email addy

Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 4:15 pm
by Wayne
Packages provisionally booked
Package 1 -
2 - Paul Luppnow
3 -
4 -
5 -
6 - Luan Rossow
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 4:52 pm
by hvanl
Pricelist please.
hvanl@mweb.co.za
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 4:56 pm
by PWV
Wayne
Is dit nie moontlik om die pryslys hier op die forum te plaas nie?
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 5:01 pm
by OU VOORSLAG
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 6:04 pm
by Wayne
PWV, I tried, but it would not take the excel format. If you could help me, I will mail it to you and you could put it on for me.
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 6:35 pm
by Gian_dP
Will you send it to me please?
gian(at)polka.co.za
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 6:54 pm
by Jaco Swart
Piet735@gmail.com
Please forward through
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 7:50 pm
by Gawie(13mm)
Hi Wayne.
Please forward to :
gawiekaste@gmail.com
Thanks!
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 8:09 pm
by baas
bo.riaan@gmail.com.
Can u send me the prices please?
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Tue Mar 01, 2016 8:13 pm
by JVT172
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 8:54 am
by hennief
Hoop julle kan sien.
Sutton.jpg
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 12:12 pm
by Wayne
Thanks Hennie
Anyone interested can contact Gary on mail:
gary27sut@gmail.com
or 045-8383068 or cell: 082 256 4726
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 1:12 pm
by Jean Marais
Ek sien op die pryslys, wat regtig baie billike pryse bied, 'n probleem, en ek weet nie of julle dit al ervaar het nie, maar hulle vra dat jy swart sakke moet saambring om jou karkasse in te vervoer.
Meeste swart sakke het een of ander chemikaliƫ in om ontbinding/verotting te versnel. Ek het eentyd groot skade gelei met swart sakke, en sal die gebruik daarvan vir karkasse beslis nie aanbeveel nie.
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 1:21 pm
by hennief
Ons het laas jaar mutton cloth gevat.
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 2:41 pm
by Wayne
Gary has informed me that the Warthog price is actually R1000 and not R550. Sorry for the mistake, please don't shoot the messenger.
Hennie, packages are being booked up quickly
Provisional Bookings so far:
No 1 - Charles Richter
2 - Paul Loppnow
3 - Byron Haselau
4 -
5 -
6 - Ryan Hardwick
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 3:25 pm
by Wayne
Jean, you can bring what you want, Gary has found problems in the past with hunters bring nothing with them, but, thanks for the warning.
As Hennie said, most use old sheets or muslin cloth.
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 3:37 pm
by Jean Marais
Hi Wayne, I agree with you. I just thought I should mention it to the uninformed. Don't want them to pick up damages.

Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 3:48 pm
by Viking
Jean Marais wrote:
Meeste swart sakke het een of ander chemikaliƫ in om ontbinding/verotting te versnel. Ek het eentyd groot skade gelei met swart sakke, en sal die gebruik daarvan vir karkasse beslis nie aanbeveel nie.
Jean jou stelling is nie korrek nie....
Swart sakke word geklassifiseer as "biodegradable' m.a.w die sakke is gemaak op met tyd te verweer - plastiek was tot redelik onlangs een van die probleem afval produkte wat lank geneem het om te vergaan. Daarom het ons begin betaal vir plastieksakke sodat dit nie meer vryelik uitgedeel word en die omgewing besoedel nie.
http://www.ecomall.com/greenshopping/organicsol.htm
Die sakke self kan nie die vleisproduk se ontbinding?verotting versnel nie, maar wel help om gunstige broeiplek vir ontbinding of verotting te help skep omdat die plastiek nie "asemhaal" nie.
Daarom is die "muslin cloth" meer geskik vir vleis toedraai. Dik swart sakke help wel om minder bloed deur te laat in jou voertuig of waentjie.
Elke ou moet maar self besluit wat hy wil gebruik!
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 5:10 pm
by Jean Marais
"biodegradable plastics contain additives that cause them to decay more rapidly in the presence of light and oxygen (moisture and heat help too)."
My stelling is dalk moontlik nie 100% korrek nie, maar dat dit vir my skade veroorsaak het, is 'n feit, en by verdere ondersoek en praat met sogenaamde kundiges was dit hulle antwoord aan my. Ek het selfs skade gehad op vleis wat in 'n vleisbak was, wat kon asemhaal, en waar daar swart vullis sakke in was wat ons nie gebruik het nie. My vleis was binne 1 dag vrot.
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 5:18 pm
by Baasvark
Het ek reg gelees? Pink blesbokke?
Prys lyk baie billik!

Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 6:09 pm
by Wayne
Pink, if I am right are his white ones.
Re: Sutton Safaris 2016 Packages
Posted: Wed Mar 02, 2016 9:24 pm
by Pappabeer
Wayne, why are silencers compulsory?