Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hier is die week se verigtinge so v?r.. Ons het bitter lekker weer gehad so ek moes net die fotos post om die mense jaloers te maak wat nog werk die week
Kudu wat 'n kli?nt geskiet het. Was baie maer! maar het 'n paar mooi takke gehad. (Ek het al hierdie foto gepost, maar hier is hy weer.)
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... 0067-1.jpg[/img]
Klompie vlakvarke wat ons gekry het guster. Vir die slaghuis sommer bietjie geskiet. 1ste een was 'n baie mooi Beer wat 44kg uitgeslag het en ek sal sy tande nog check more, 2de een was net so mooi met 40kg uitgelsag en derde een was maar 'n kleinerige soggie wat my broer geskiet het.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00091.jpg[/img]
Blok ek het persies daai ding gedink toe ons hom gekry het... Waar ek vandaan kom is net die ou ramme so donker! en hulle wit kolle is nie so merkwaardig nie...