Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Tue Jun 21, 2011 6:59 pm
by SKIETER
Dags? mede jagters
My naam is Charles , ek woon en werk in Upington in die Noordkaap en boer deeltyds met skaap,bees en `n bietjie wild in die Kenhardt distrik. Ek het groot geword met wapens , my pa is vandag nog `n kranige versamelaar. Ek besit `n paar gewere en handwapens en herlaai ook vir al my kalibers. Ek het vandag eers aangesluit by die forum , alhoewel ek seker al vir 2 jaar gereeld hier kom rondkrap.
Dankie vir `n Gr-8 forum
Koue groete
Skieter
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 21, 2011 7:19 pm
by Kalahari
Welkom Charles, jy sal dit geniet om te gesels met die manne.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 21, 2011 8:51 pm
by Jagtersdok
Baie welkom Charles
Neels
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 21, 2011 10:00 pm
by Monrique (SJ)
@ Charles
Groetnis
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 21, 2011 11:03 pm
by KalahariKlong
Charles, baie welkom. Lekker om nog manne van my kontrei hier rond te sien.
Groete
KK
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:57 am
by JPS
Welkom Charles,
Glo jy sal dit geniet hier by ons.
Groete
JP
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Jun 22, 2011 8:32 am
by 300Winmag
Welkom en lekker kuier.
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:31 pm
by .::Alwyn-U::.
welkom welkom!
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jun 23, 2011 7:49 am
by BLOK
Welkom skieter en geniet hom.
Net n vraag hoeveel wapens is in so versameling vertel meer man.
Blok
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jun 23, 2011 9:17 am
by PITSMIT
dagse charles
welkom hier by ons
vanwaar die naam skieter

hier is net jagters op die forum hehe

Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jun 23, 2011 12:16 pm
by Francois Marais
Charles
WELKOM, hoop jy like....
Mooi loop
Francois
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jun 23, 2011 3:20 pm
by SKIETER
vanwaar die naam skieter hier is net jagters op die forum hehe
Ja sien ek het `n neef met die naam Pieter , toe dag ek ,ek sal nie die username so maklik vergeet nie

;Dhe he
Dankie vir almal se mooi replys - voel sommer al klaar welkom!
Skieter
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jun 26, 2011 8:13 pm
by theedge
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jun 26, 2011 8:49 pm
by 243Songdaug
Baie welkom Skieter! Hoop jy geniet.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jun 26, 2011 10:27 pm
by .::Alwyn-U::.
Baie welkom, geniet die forum..
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Jul 02, 2011 8:13 am
by Wiehan111
SKIETER!
Welkom hier en geniet dit