Rem 700 SA Slot

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Rem 700 SA Slot

Post by Pinkes »

Môre Manne

Ek weet nie of dit moontlik is nie..Maar waar kan ek so slot koop? Ek kort net die body..


Groete
P
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rem 700 SA Slot

Post by Geno »

Gesels met 'n geweersmid om een vanaf PTG in te bring.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply