Page 1 of 1

Gesoek: Hogue kolf

Posted: Fri Feb 26, 2016 7:45 pm
by Dirkvh
Naand kêrels

Ek is opsoek na 'n hogue kolf vir 'n howa kort aksie (308) dikloop.

Thanks
Dirk

Re: Gesoek: Hogue kolf

Posted: Fri Feb 26, 2016 9:34 pm
by BRNO (Pierre)

Re: Gesoek: Hogue kolf

Posted: Fri Feb 26, 2016 11:38 pm
by Joe308
Ek het vir jou n dik loop Howa Hogue kolf.

Re: Gesoek: Hogue kolf

Posted: Sat Feb 27, 2016 11:15 am
by Dirkvh
Joe308 wrote:Ek het vir jou n dik loop Howa Hogue kolf.
Dankie Joe

Ek het moontlik reggekom met twee, sal jou laat weet as een nie uitwerk nie.

THANKS!