Page 1 of 1
jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 1:28 pm
by shanenel
Dag manne n maat van wy woon in Parys area.Hy het n goie jackrusselteef en is opsoek na n reun om te gebruik vir dekking.Die reun moet n hond wees wat gewerk word , verkieslik spoor en ondergrond. As iemand weet van so reun in die Parys omgewing skreeu maar.
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 1:32 pm
by Omnia
Ek ken 'n oom in Parys wat 'n paer het maar koels is uitgehaal , maar hy ken almal in Parys en plase , bel hom :
Peet Gouws .... 0828777691
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 1:44 pm
by Geno
Soek jy 'n regte JRT, bedoelende langbeen, of een van die drop suspension modelle?
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 3:31 pm
by shanenel
Geno hy soek n regte een nie die gevlekte worshonde nie.
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 3:43 pm
by Geno
Hy kan een van ons reuns, Ratel leen.
Hy is by my Pa tussen Secunda en Standerton.
As die teef vir 'n week of wat daar kan kuier terwyl sy op hitte is, is die saak reg.
Sy lyne:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... 282%29.pdf
So lyk hy. Ons honde werk almal. Ratel was so paar maal saam om jakkals te jag.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Ratel.jpg
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 3:58 pm
by LDV
Sjoe Geno dit is n mooi fris reun daai. By wie het jy hom gekoop?
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 4:13 pm
by Geno
LDV.
Ratel is een van 5 JRT's wat ons het.
Hy is deur Foxbrand kennels geteel. Ons hoop om ook ordentelike hinde binnekort te teel.
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 4:14 pm
by ruaanb
Pragtige JR daai
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 4:33 pm
by shanenel
Dankie Geno gaan dit so deur gee dan kan hy besluit dis n baie mooi reun daai
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Thu Feb 25, 2016 6:23 pm
by 222 Sako
Baie mooi hond Geno.Hulle het ore en n verstand daai soort.
Re: jack russell reun vir dekking gesoek
Posted: Fri Feb 26, 2016 12:57 pm
by RUPERT

Die draad klink vir my na prostetusie.